Skilpadjies en wildsvleis

Collection by Lizette Walker

8 
Pins
 • 
17 
Followers
Ontbeende springbokboud, uie, aartappels

Ontbeende springbokboud, uie, aartappels

Wildsboud wat só gaargemaak is, is altyd sag en sappig.

SKAAPSTERTJIES Ilsemyn Boerekos Skaapstertjies was altyd as afval beskou, probeer hierdie resep en jy sal anders daaroor dink. 2kg skaaps...

SKAAPSTERTJIES GEREGTE

SKAAPSTERTJIES Ilsemyn Boerekos Skaapstertjies was altyd as afval beskou, probeer hierdie resep en jy sal anders daaroor dink. 2kg skaapstertjies (vra jou slaghuis om die vet klaar te verwyder) 3 uie Steak 'n Chop Spice Heel koljander Pepermeul Gooi die skaapstertjies en 1 van die uie in 'n drukkoker en laat drukkook vir ongeveer 15min. Sny uie in skywe en pak op bakplaat. Pak skaapstertjies bo-op en geur met speserye en koljander wat deur die pepermeul gemaal word. Laat rooster in oond to…

Plaaskombuis 12: Gebraaide skaapstertjies

Plaaskombuis 12: Gebraaide skaapstertjies

Altus en Hanneke Baard boer met wingerd, groente en skape op die plaas Bruinklip buite Vredendal in die vrugbare Olifantsriviervallei. Skaapvleis en patats is eg Namakwalandse streekskos.

Traditional Skilpadjies - Chopped liver encased in caul fat and braaied to perfection. This is a delicious traditional South African recipe that is ideal cooked on the braai.

Traditional Skilpadjies - Chopped liver encased in caul fat and braaied to perfection. This is a delicious traditional South African recipe that is ideal cooked on the braai.

SKAAPSTERTJIES - blinkbruin - Marinda Kook

SKAAPSTERTJIES - blinkbruin - Marinda Kook

Ek weet skaapstertjies skop jy nie sommer agter elke bos uit nie, maar deesdae kry ek dit redelik maklik by Checkers hier op ons dorp. Anders vra jou slagter om dit vir jou bymekaar te maak. Dis n heerlikheid wat Continue reading SKAAPSTERTJIES – blinkbruin→

Grilled Sheep Tails - Skaapstertjies is part of my heritage! - My Easy Cooking

Grilled Sheep Tails - Skaapstertjies is part of my heritage! - My Easy Cooking

Grilled Sheep Tails – please do not be freaked out. They are beyond delicious. Of course if they are cooked the correct way. Grilled Sheep tails are normally eaten around Spring, when sheeps’ tails are removed for a very good reason. You can read all about that here. As much as I would like to […]