Oor die kole met Jan Braai | Periperi-hoenderlewertjies

Oor die kole met Jan Braai: potbraaihoender en periperi-hoender-­lewertjies

Bedien dié periperi-hoender-­lewertjies as ’n ligte happie om die braaivleisvuur.

Resep | Jan Braai se heuning-verglansde varkribbetjies

Want to know how to make yummy honey-glazed pork spare ribs? Jan Braai tells you how.

Hierdie is my piekniek happie vir die kinders as ons rivier toe gaan om te kuier. Hulle speel en stap in die bos en kom vra dan vir ’n knaag dingetjie. Die kortrib skywe word sommerso langs die vuurtjie se vlamme gerooster voordat die kole gereed is...die

Hierdie is my piekniek happie vir die kinders as ons rivier toe gaan om te kuier. Hulle speel en stap in die bos en kom vra dan vir ’n knaag dingetjie. Die kortrib skywe word sommerso langs die vuurtjie se vlamme gerooster voordat die kole gereed is.

Heel suurroomaartappels

Heel suurroomaartappels

Die heel heel beste aartappels in die skil ooit! Baie min moeite, wees net geduldig dit is die wag werd.

Jan Braai se Katembapotjie

Jan Braai se Katembapotjie

Jan Braai se tuisgemaakte braaisout

Jan Braai se tuisgemaakte braaisout

Pinterest
Search