DIY Furniture Hacks |  Step Ladder Side Table  | Cool Ideas for Creative Do It Yourself Furniture Made From Things You Might Not Expect - http://diyjoy.com/diy-furniture-hacks

39 Clever DIY Furniture Hacks

Bloemfontein spog met wen-kaaskoek | SARIE (Let wel dat 2 eiers vir die mascarpone vulsel beslag per abuis in die resep uitgelaat is).

Liesl du Plessis van Bloemfontein se WEN-KAASKOEK is maklik, lekker en ’n waardige wenner. Daar het ongelukkig 'n foutjie ingeglip by die bestanddele van dié kaaskoek - 2 eiers is uitgelaat.

Estonian Braided Cinnamon Bread Is A Beautiful Miracle

Estonian Braided Cinnamon Bread Is A Beautiful Miracle add some icing and colored sugar to make a king cake.

NEW OPENING – I am so excited that BAKE CHEESE TART from Hokkaido will  be opening here in Singapore. Now there is no need to travel all the way to Japan and I can have these tarts as often as I wish. My first time trying BAKE CHEESE TART was at their Jiyugaoka store in Continue Reading

BAKE CHEESE TART opens in Singapore

NEW OPENING – I am so excited that BAKE CHEESE TART from Hokkaido will be opening here in Singapore. Now there is no need to travel all the way to Japan and I can have these tarts as often as I wish. My first time trying BAKE CHEESE TART was at their Jiyugaoka store in Continue Reading

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Hierdie happie is natuurlik my doodskoot net voor slapenstyd met ’n laaste teetjie. Ek weet dit is ongesond, maar dit doen ek net vir Kerstyd en ek maak genoeg om tot in die Nuwejaar te hou! Die resep is nogal maklik om te maak en die duurste

Ouma Anna se kookmelkkoekies

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

Konfytblokkies. Foto: Kos is oppie tafel se Facebookblad. Bestanddele:  125 g sagte botter 3/4 koppie suiker 2 eiers 3 koppies meel 4 teelepels bakpoeier 1/3 teelepel sout 2 teelepels  vanieljegeursel 1 blik appelkooskonfyt  Metode:  Verhit jou oond tot 180 ºC. Meng botter en suiker saam. Voeg eiers en vanieljegeursel by. Meng die meel en bakpoeier en sout in 'n aparte bak. Voeg die eiermengsel om die beurt by die meelmengsel en meng goed saam. Bêre 1/3 van die deeg in die yskas om af te…

Karamelkondensmelk Kaaskoek, ekstra verleidelik en deurspek met karamelkondensmelk en stukkies fudge.

Jy maak dié tert met ’n sagte koekiedeeg wat jy uitrol. genoeg vir 1 Kors 250 g (270 ml) sagte botter 300 g (535 ml) koekmeel, plus ekstra vir uitrol 240 g (285 ml) strooisuiker 10 ml bakpoeier 1 ml …

Jodetert Lewer 1 tert Jy maak dié tert met ’n sagte koekiedeeg wat jy uitrol. Kors: 250 g ml) sagte botter 300 g m.

Jy maak dié tert met ’n sagte koekiedeeg wat jy uitrol. genoeg vir 1 Kors 250 g (270 ml) sagte botter 300 g (535 ml) koekmeel, plus ekstra vir uitrol 240 g (285 ml) strooisuiker 10 ml bakpoeier 1 ml …

Jy maak dié tert met ’n sagte koekiedeeg wat jy uitrol. genoeg vir 1 Kors 250 g (270 ml) sagte botter 300 g (535 ml) koekmeel, plus ekstra vir uitrol 240 g (285 ml) strooisuiker 10 ml bakpoeier 1 ml …

Pinterest
Search