Kondensmelk fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie
Kondensmelk fudge | Boerekos – Kook met Nostalgie
KORSLOSE HOENDER PASTEI
korslose hoenderpastei
40 jaar wenner fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie
40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. keer op keer ! 1kg suiker. 115 g (125 ml) botter. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Knippie sout. 1 blik kondensmelk. 5 ml vanieljegeursel…
LEKKER SPINASIE IN DIE OOND - Food Lovers Recipes
1-2 Bossies spinasie fyngekerf 1 Gerasperde ui 4 Eiers Bietjie melk 10ml gemengde kruie Gemaalde swartpeper 5ml sout Gerasperde kaas Kook spinasie tot amper gaar. Braai ui in bietjie olyfolie tot gaar. Voeg spinasie by met speserye. Skep uit in oondbak. Klits die eiers en bietjie melk en gooi bo-oor. Gooi gerasperde kaas bo-oor […]
Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte
Maklike Frikkadelle Ek het hierdie resep by 'n kollega gekry. Lekkerste frikkadelle wat ek nog ge-eet het. Bestanddele: 1kg Maalvleis 1 koppie oats 2 tamaties, geskil en fyn gesny 1 ui gerasper 2 eetlepels tamatiesous 2 eetlepel...
Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie
Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies | Boerekos – Kook met Nostalgie
Maklike tuna-en-rys-maaltyd
Moenie ure bestee aan aandete maak nie. Skep dit net in lae in ’n bakskottel en wag dat dit goudkleurig raak en die geure meng.