Minion Quotes
God bless you Pattie. Ly
Voete soos die van 'n ribbok
Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Habakuk 3:19 lockscreen / wallpaper vir jou foon
Krag vir die dag - gebed #Afrikaans #Prayer #words@play (FB)
Here,help my om nie moed op te gee
Mooi loop is vir my so ’n mooi toewensing | Afrikaans leen die uitdrukking by Sotho sepela gabotse | Afrikaans is wonderlik
Môre môre mag jul n wonderlike geseënde naweek beleef. Vir die wat met vakansie gaan reis veilig en neem Jesus saam!!!
Johannes 8:12 Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.” Jesus is die lig van die wereld, as ons naby Hom bly, Sy Woord lees en tot Hom bid sal ons pad veilig wees. #LiefGodGrootliks