My filadelfia ⚜️ ♠️ ⚜️

Collection by Lize Grobler

131 
Pins
 • 
1.28k 
Followers
Lize Grobler
2019 ❣️✨❣️
Other Pins

2019 ❣️✨❣️

  Faith, Movies, Movie Posters, Philadelphia, 2016 Movies, Film Poster, Films, Film, Loyalty
FaithPhiladelphiaFilmLoyalty

When your head hits the pillow tonight, know that God loves you and is proud of you. Be patient with yourself and remember that great things are not all achieved at once, but one step at a time. The Lord is with you with each one of them. Your Head, God Loves You, Proud Of You, First Step, Gods Love, Ministry, Bible Verses, Lord, Love You
Your HeadMinistryLord

When your head hits the pillow tonight, know that God loves you and is proud of you. Be patient with yourself and remember that great things are not all achieved at once, but one step at a time. The Lord is with you with each one of them.

‭Die Here is nog lank nie klaar met jou storie nie, so hou op om die heeltyd die pen by Hom te probeer oorvat. Living Water, Afrikaans, Ministry, Wisdom, Faith, Women, Philadelphia, Afrikaans Language, Loyalty
AfrikaansMinistryFaithPhiladelphiaLoyalty

‭Die Here is nog lank nie klaar met jou storie nie, so hou op om die heeltyd die pen by Hom te probeer oorvat. ‬ ‬ ‬

Wanneer dit voel of jy gaan verdrink in al jou verantwoordelikhede en uitdagings; is dit 'n goeie tyd om net terug te staan en die Here te vra vir prespektief en vrede. Die vyand wil ons laste gebruik om ons persepsie te verander en paniek te saai in ons gemoed. Afrikaans, Coaching, Faith, Motivation, Ministry, Om, Philadelphia, Afrikaans Language, Loyalty

Wanneer dit voel of jy gaan verdrink in al jou verantwoordelikhede en uitdagings; is dit 'n goeie tyd om net terug te staan en die Here te vra vir prespektief en vrede. Die vyand wil ons laste gebruik om ons persepsie te verander en paniek te saai in ons gemoed.

Al voel dit soms die Here het van jou vergeet, kan ek jou waarborg dis nie die geval nie. As dit nie so was nie, sou jy nie eendag oorleef het in die gees, sowel as die fisiese wêreld nie. Wisdom Quotes, Life Quotes, Motivational Quotes, Inspirational Quotes, Positive Phrases, Spiritual Messages, Spanish Quotes, Love Words, Deep Thoughts
Wisdom QuotesLife QuotesMotivational QuotesPositive PhrasesSpiritual Messages

Al voel dit soms die Here het van jou vergeet, kan ek jou waarborg dis nie die geval nie. Hy gaan ons áltyd vooruit. As dit nie so was nie, sou jy nie eendag oorleef het in die gees, sowel as die fisiese wêreld nie.

Jou integriteit word getoets wanneer die wêreld om jou kyk hoe jy reageer wanneer jy verkeerd is. Special Words, Afrikaans, Wallpaper Quotes, Savior, Scriptures, Worship, Qoutes, Prayers, Advice
AfrikaansWallpaper QuotesSavior

Jou integriteit word getoets wanneer die wêreld om jou kyk hoe jy reageer wanneer jy verkeerd is. Mag geduld, nederigheid en die gewilligeheid om te leer en om verskoning te vra, jou vooruitloop.

Die ongelooflike ding van trane is dit was nie net die seer weg nie. Dit maak 'n pad oop vir die Here om te kom genees sonder dat jy 'n woord hoef te sê. want dit is ook gebede. Counselling Training, Afrikaanse Quotes, Christian Prayers, Encouragement, Life Quotes, Motivation, Words, Ministry, Bible
Afrikaanse QuotesChristian PrayersLife QuotesWordsMinistry

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Hoe nader ons aan die Herder is, hoe veiliger is ons van die wolwe om ons. Sy voorsiening en wil vir ons lewens is altyd beter was wat ons vir onsself wil hê. Favorite Bible Verses, My Bible, Afrikaans, Spiritual Inspiration, No One Loves Me, Positive Thoughts, Scriptures, Ministry, Worship
Favorite Bible VersesMy BibleAfrikaansSpiritual InspirationMinistry

Hoe nader ons aan die Herder is, hoe veiliger is ons van die wolwe om ons. Reageer op Sy roepstem en kom wanneer Hy roep. Sy voorsiening en wil vir ons lewens is altyd beter was wat ons vir onsself wil hê.

Ek mag dalk nog nie ten volle genees wees nie en ek mag dalk nie al die antwoorde hê nie. Maar ek beweeg voorentoe en dis al wat tel. Stadige vordering is steeds vordering. Afrikaanse Quotes, Ministry, Worship, Prayers, Van, Motivation, Philadelphia, Vans, Daily Motivation

Ek mag dalk nog nie ten volle genees wees nie en ek mag dalk nie al die antwoorde hê nie... Maar ek beweeg voorentoe en dis al wat tel. Stadige vordering is steeds vordering.

Moet nooit jou waarde onderskat nie. Die son het vanoggend vir jóú opgekom sodat jy jou skeppingsdoel kan uitleef. Jy is hier vir die Vader se glorie en nie om mense te behaag nie. Jou waarde lê opgesluit in Sy liefde vir jou en nie wat ander van jou dink of verwag nie. Goeie More, Afrikaans, Daily Bread, No One Loves Me, Ministry, First Love, Coaching, Messages, Motivation
AfrikaansMinistryFirst LoveCoachingMessages

Moet nooit jou waarde onderskat nie. Die son het vanoggend vir jóú opgekom sodat jy jou skeppingsdoel kan uitleef. Jy is hier vir die Vader se glorie en nie om mense te behaag nie. Jou waarde lê opgesluit in Sy liefde vir jou en nie wat ander van jou dink of verwag nie.

Jy is in goeie geselskap wanneer. Afrikaans, Worship, Prayers, Religion, Messages, Motivation, Words, Scriptures, Ministry
AfrikaansReligionMessagesWordsMinistry

Jy is in goeie geselskap wanneer jy verwerp voel. Jesus ken dit al te goed. Sy hele aardse bestaan word in hierdie een woord opgesom. Sy geboorte was 'n skande; Hy was gedreig en gehaat deur politieke leiers; Hy was 'n vlugteling in Egipte vir twee jaar en Hy het gesterf soos 'n krimineel wat soos 'n stuk vleis wat aan 'n kruis moes hang.

Om 'n lig vir die wêreld te wees beteken nie om almal se foute vir hulle uit te wys nie, maar om as voorbeeld vir ander Jesus se genade te wees. Afrikaans, Scriptures, Ministry, Worship, Prayers, Religion, Faith, Motivation, Music
AfrikaansMinistryReligionFaith

Om 'n lig vir die wêreld te wees beteken nie om almal se foute vir hulle uit te wys nie, maar om as voorbeeld vir ander Jesus se genade te wees.

 Daardie groei gebruik Jesus in Sy koninkryk en genees jou hart van die seerkry. Afrikaans, Scriptures, Ministry, Worship, Prayers, Van, Motivation, Quotes, Philadelphia
AfrikaansMinistryPhiladelphia

Tyd laat jou nie vergeet nie. Dit laat jou groei sodat jy dinge beter kan verstaan. Daardie groei gebruik Jesus in Sy koninkryk en genees jou hart van die seerkry.

Terwyl ons kla oor beurtkrag is daar mense wat nog met kerslig oor die weg moet kom. Terwyl ons kla oor waterbeperkinge is daar dié wat nie eers lopende watertoevoer of ablusie geriewe het nie. Terwyl ons kla oor verkeerd oppad en terug van die werk af, word ander afgedank. Wat van ons begin ophou kla en en begin ons seëninge tel? Al voel jy, jy het min kan jy maar weet jy het baie meer as baie ander mense. Afrikaans, Ministry, New York Skyline, Prayers, Van, Words, Travel, Philadelphia, Trips

Terwyl ons kla oor beurtkrag is daar mense wat nog met kerslig oor die weg moet kom. Terwyl ons kla oor waterbeperkinge is daar dié wat nie eers lopende watertoevoer of ablusie geriewe het nie. Terwyl ons kla oor verkeerd oppad en terug van die werk af, word ander afgedank. Wat van ons begin ophou kla en en begin ons seëninge tel? Al voel jy, jy het min kan jy maar weet jy het baie meer as baie ander mense.

Jy alleen is in beheer van jou eie geluk. Geluk en tevredenheid begin in jou gedagtes en spoel oor na jou hart. Afrikaanse Quotes, Joyful, Ministry, Life Lessons, Van, Wisdom, Messages, Motivation, Learning
Afrikaanse QuotesJoyfulMinistryMessages

Jy alleen is in beheer van jou eie geluk. Geen mens op hierdie hele aarde kan daarvoor verantwoordelik gehou word nie. Geluk en tevredenheid begin in jou gedagtes en spoel oor na jou hart.