Gedagtes en wyshede ⚜️ ♠️ ⚜️

Collection by Lize Grobler

76 
Pins
 • 
1.27k 
Followers
Lize Grobler
Die moeilikste tyd in jou lewe is nie wanneer niemand jou verstaan nie maar wanneer jy jouself nie verstaan nie. Great Words, Wise Words, Qoutes, Life Quotes, Afrikaanse Quotes, Quotes For Whatsapp, Love Quotes With Images, Life Learning, New Journey
Wise WordsLife QuotesAfrikaanse QuotesLife LearningNew Journey

Die moeilikste tyd in jou lewe is nie wanneer niemand jou verstaan nie maar wanneer jy jouself nie verstaan nie.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Alles wat jy nodig het sal na jou toe kom op prsies die regte oomblik in tyd All Quotes, Bible Verses Quotes, Motivational Quotes, Inspirational Quotes, Beautiful Verses, Beautiful Prayers, Positive Thoughts, Positive Quotes, Uplifting Christian Quotes
Motivational QuotesBeautiful PrayersPositive QuotesUplifting Christian Quotes

Dit is net God wat hoop kan bring in 'n situasie wat hopeloos is Bring It On, Afrikaans, God, Quotes, Dios, Afrikaans Language, Quotations, Allah, Praise God
Bring It OnAfrikaansGodDiosAllahPraise God

  Meet, Afrikaans, Afrikaans Language
MeetAfrikaans

Moet nooit 'n kans laat verbygaan om enigiets moois raak te sien nie, want skoonheid is God se handtekening - Ralph Waldo Emerson - Good Morning Good Night, Good Morning Wishes, Christian Messages, Christian Quotes, Best Quotes, Life Quotes, Goeie Nag, Goeie More, Afrikaans Quotes
Christian MessagesChristian QuotesLife QuotesGoeie NagAfrikaans Quotes

thefullerview: baa, little peek-a-boo lamb (via Pin by t h e f u l l e r v i e w on f u r r y - f r i e n d s Cute Baby Animals, Farm Animals, Animals And Pets, Beautiful Creatures, Animals Beautiful, Sheep And Lamb, Baby Sheep, Baby Goats, Pet Birds
Animals BeautifulBaby SheepPet Birds

HD Baby Wallpaper HD Wallpapers available in different Heart Wallpaper Hd, Love Wallpaper Download, Sad Wallpaper, Beautiful Wallpapers With Quotes, Love Quotes Wallpaper, Beautiful Love Flowers, Beautiful Day, Pictures Of Love Couple, Sad Alone
Beautiful Wallpapers With QuotesBeautiful Love FlowersPictures Of Love Couple

Wanneer jou sin God se sin is, dan sal jy jou sin kry - Charles H.

Van die beste dinge in die lewe om te he is die mense wat ons liefhet, die plekke waar ons was en die herinneringe wat ons versamel het op die pad.

Ek sal liewer saam met God staan en deur die wereld veroordeel word as om saam met die wereld te staan en om deur God veroordeel te word.

As jy die waarheid vertel word dit deel van jou verlede.