graad 3 werkkaarte

Collection by Lizanne Botha

8 
Pins
 • 
6 
Followers
Lizanne Botha
  Teaching Phonics, Math Literacy, 1st Grade Math Worksheets, Reading Worksheets, Spelling Test Template, Afrikaans Language, Teacher Poems, Guided Reading Lessons, Teachers Aide

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte (45x bladsye) Taakkaarte 1: Inhoud Lees kort vokale klinker woorde. (a, e, i, o, u) Skryf sinne met bogenoemde woorde (Transkripsie) Skryf die woorde in die regte kolom Lees die sinne vir juffrou Taakkaarte 2: Inhoud Dubbelklank taakkaarte (aa, ee, oo, uu) Diftonge taakkaarte (ie, oe, ou, ei, eu, ei) Lees die woorde Voltooi die onbrekende woord Skryf die sinne in jou werkboek (Transkripsie) Leeskaarte: ie, oe, ou…

  Free Printable Alphabet Worksheets, First Grade Math Worksheets, School Worksheets, Worksheets For Kids, Reading Worksheets, Kindness Activities, Preschool Learning Activities, Afrikaans Language, Learn Another Language

Begripslees Afrikaans Huistaal Graad 2 Stories 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Graad 2 Huistaal Begripslees Stories. Lees die storie en beantwoord die vrae in vol sinne.

Nog 'n verniet speletjie! Letter Activities, Literacy Activities, Preschool Learning, Teaching, Afrikaans Language, Parts Of Speech, Kids Education, School Projects, Phonics

Nog 'n verniet speletjie!

Ek wou al lankal hierdie dobbelstene maak. Daar is niks so lekker vir kinders as om te speel terwyl hulle leer nie. Hierdie dobbelsteen speletjie is genotvol en vol herhaling sodat die klanke mooi kan gevestig word. Vir 'n kort rukkie is dit verniet beskikbaar.

‘n Enorme Klanke Mengelmoeskardoes – Teacha! Teaching Phonics, Teaching Resources, Afrikaans Language, Kids Education, Self, Teacher, Words, School, Au Pair

AFRIKAANSE LEES PROGRAM GRAAD 1 LES 21 - 30 PAKKET (3de van 4 pakkette) - Teacha!

AFRIKAANSE LEES PROGRAM VIR GRAAD 1 Hier is Les 21 - 30 van die Lees program vir Graad 1. Dit is die 3de pakket van 4. Elke les bevat talle hulpmiddels vir juffrou asook werkkaarte en leeskaarte vir die kinders. Elke week se les kan as ‘n eenheid aangebied word in ‘n langer klasperiode of opgedeel word in korter lessies vir die week. Wat is die koste van ‘n pakket van 10 lesse? Die totale pakket van Les 21 - 30 is beskikbaar vir R250. (R25 per les) Dit is ‘n ongelooflike winskopie vir ‘n…