Abc

Collection by Liza Muller • Last updated 5 weeks ago

23 
Pins
Liza Muller
KraftiMama, Dae van die Week, Afrikaans Verniet Printables Worksheets For Grade 3, Printable Preschool Worksheets, Printables, Educational Activities For Preschoolers, Letter Activities, Shape Activities, Toddler Activities, Quotes Dream, Life Quotes Love

Leer Kleuters Speel-Speel die Dae van die Week  • KraftiMama

Hier's 'n blaadjie wat jy kan uitdruk en lamineer. Druk 2 en lamineer dan kan jy een gebruik om 'n paring- speletjie speel met die dae en die prentjies.

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, Flitskaarte Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Preschool Education, Kids Learning Activities, Teaching Ideas, Robert Kiyosaki, Tony Robbins

Alfabet Flitskaarte Verniet! • KraftiMama

Nou dat die Alfabet klaar is wou ek net graag ‘n Plakkaat maak wat jy kan opsit teen die muur as A3 of A4. Print twee uit en lamineer en knip dan die een mooi netjies in die middel van die groen lyne om flitskaarte te maak. Onthou om te deel!!! Kliek op die prentjie […]

A bright poster which is perfect for both English and Afrikaans classrooms to familiarise students with the days of the week and months of the year. Teaching Phonics, Preschool Learning, Teaching Kids, Phonics Song, Grade R Worksheets, Printable Preschool Worksheets, Elementary Education, Kids Education, Afrikaans Language

Afrikaans: Dae van die week EN Maande van die jaar POSTER SET

A bright poster which is perfect for both English and Afrikaans classrooms to familiarise students with the days of the week and months of the year. ...

KraftiMama Afrikaans Werksblaaie Verniet, Free Printables, S Preschool Learning Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Infant Activities, Worksheets For Grade 3, Alphabet For Kids, Afrikaans, Kids Education, School Projects

S Werksblaaie Son en Slak- Hersiende Font • KraftiMama

Ek het uiteindelik die regte font gevind, hoera! Jammer om weer die werksblaaie te verander, maar die wat dit reeds uitgedruk het moet nie kommer nie, die voriges is steeds reg, daar was net toekomstige probleme met van die letters wat nou hersien is en vervang gaan word, maar die wat reeds gedoen is, is […]

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool … … Continue reading → Free Preschool, Preschool Learning, Preschool Activities, Teaching, Worksheets For Grade 3, Preschool Worksheets, Letter School, Alphabet For Kids, Writing Skills

Afrikaans Alfabet F-I Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool […]

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, W vir Walvis Activities For 2 Year Olds, Toddler Learning Activities, Preschool Activities, Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Alphabet For Kids, Free Preschool, Kids Education, Special Education

W vir Walvis Kleimat en Werkskaart • KraftiMama

(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.) Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel waar […]

M vir Maan Werkskaart en Kleimat verniet - KraftiMama Free Preschool, Preschool Learning, Preschool Activities, Teaching Kids, Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Alphabet For Kids, Afrikaans, Writing Skills

M vir Maan Werkskaart en Kleimat verniet • KraftiMama

(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.) Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel […]

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool … … Continue reading → Teaching Activities, Infant Activities, Teaching Tips, Classroom Activities, Quotes Dream, Life Quotes Love, Wisdom Quotes, Quotes Quotes, Worksheets For Grade 3

Afrikaans Alfabet F-I Werksblaadjies en Kleimatte • KraftiMama

Hiermee E- I se Werksblaaie en Kleimatte. Soos gewoonlik onthou dat die Werksblaaie te klein is vir kleuters wat eerder op die gelamineerde Kleimatte moet skryf met witbord merkers. Die Werksblaaie is geskik vir Graad 1 en op. (Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool […]

ABC 4 Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Free Preschool, Preschool Classroom, Robert Kiyosaki, Afrikaans Language, Tony Robbins

My ABC Leesboek » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

My ABC Leesboek My Kleure Woordeskat Leeskaarte

KraftiMama Afrikaans Werksblaaie Verniet, Free Printables, S Free Preschool, Preschool Learning, Teaching, 1st Grade Worksheets, Preschool Worksheets, Emergent Literacy, Alphabet For Kids, Disney Coloring Pages, Puzzles For Kids

S Werksblaaie Son en Slak- Hersiende Font • KraftiMama

Ek het uiteindelik die regte font gevind, hoera! Jammer om weer die werksblaaie te verander, maar die wat dit reeds uitgedruk het moet nie kommer nie, die voriges is steeds reg, daar was net toekomstige probleme met van die letters wat nou hersien is en vervang gaan word, maar die wat reeds gedoen is, is […]

Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters … … Continue reading → Worksheets For Grade 3, Preschool Worksheets, Classroom Activities, Free Preschool, Preschool Learning, Teaching, Afrikaans, Emergent Literacy, Alphabet For Kids

Afrikaanse Alfabet E Werksblad en Kleimat • KraftiMama

Soos belowe, hier volg die res van die Alfabet stadig maar seker. Laat my weet hoe werk die nuwe formaat, ek het meer gehou daarvan dat hierdie blaadjies lyne en stippellyne aandui vir die verskille tussen Hoofletters en kleinletters sodat alles van grondfase af reg aangeleer word. Onthou, die skryfblaadjie is nie geskik vir kleuters […]

Pinterest