Epic 😂😂😂
Stuff that was intended to be humorous, but... isn't.
'n Fout word 'n les. Pyn word 'n doel. 'n Gemors word 'n boodskap. 'n Toets word 'n getuigskrif - Elke struikelblok word 'n geleentheid - Tony A. Gaskins Jr
Hoe kleiner hoe beter. #afrikaans