When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Yskasterte

Collection by Lisa Du

11 
Pins
 • 
10 
Followers
Lisa Du
– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Een van die maklikste, maar lekkerste, yskas-kaasterte wat daar is. Dié een het ’n ligte suurlemoensmaak. Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Dessert Cups, Baking Ideas, Yummy Recipes, Kos

Maaskaastert

Een van die maklikste, maar lekkerste, yskas-kaasterte wat daar is. Dié een het ’n ligte suurlemoensmaak.

 Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie. Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Guava Recipes, Pudding Desserts, Oven Recipes, Pudding Recipes

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

Ouma se Melktert ~ die bly ‘n staatmaker ~ keer op keer Soet broskors: botter suiker 1 eier, liggiesgeklits meel, gesif bakpoeier sout Verroom botter en suiker totdat… Custard Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Delicious Recipes, Microwave Recipes, Baking Recipes, Baking Desserts, Melktert Recipe

Vetkoek Poffertjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lus vir ‘n Vinnige maar lekker vetkoek poffertjies? 2 koppies koekmeel 2 tlepels bakpoeier 2 groot eiers ½ teelepel sout 3 teelepels botter 1 koppie melk ongeveer 2 koppies olie om mee te bak…

Marshmallow fridge tart A delicious, whimsical dessert from the Marshmallows, cherries and tennis biscuits all enrobed in a cheesecake-like cream. South African Desserts, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Cooking Tips, Köstliche Desserts, Delicious Desserts

Marshmallow fridge tart - Simply Delicious

·
8 reviews
·
20 minutes
·

A delicious, whimsical dessert from the 80's. Marshmallows, cherries and tennis biscuits all enrobed in a cheesecake-like cream.