Ocean Basket se knoffel & suurlemoen sous
Duitse Aartappelslaai
Layered Pasta Salad
This Cold Pasta Salad is a convenient meal or side dish that can be made up to a day ahead. It's colorful with layers of pasta and vegetables.
SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG
SPINASIE TERT BRAAI BYGEREG http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2015/05/spinasie-tert-braai-bygereg.html Die is genoeg vir 6 na 7 mense as jy ander bykosse het. Gebruik so 20cm deursnit bak Bestanddele: 1 of 2 bossies (pakke) spinasie – ligweg opge...kap (of jy 1 of 2 gebruik, jy hoef nie die bestandele onder aan te pas nie) 5 stukkies repe spek (opgekap) 5 sampioene (opgekap) 1 groot ui (opgekap) Metode: Gooi alle bogenoemde in pot en kook so 15 minute – dreineer en hou…
ERTJIE LAGIE SLAAI
ERTJIE LAGIE SLAAI http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ertjie-lagie-slaai.html Hierdie slaai moet verkieslik in die oggend gemaak word vir die aand, maar as dit al die vorige dag gemaak word dan is die slaai op sy lekkerste. 1 Kropslaai, in stukkies gebreek of gesny Fyn gerasperde rou uie Spek en sampioene in blokkies gesny en gebraai Omtrent 6 hardgekookte eiers, gesny 500 g Gevriesde Petite Pois Ertjies (rou) Miracle Whip of enige Mayonnaise Gerasperde Kaas Pak al…
Bak en Brou: Lekker Maklike Resepte
BROCCOLI SLAAI Hierdie is 'n heerlike en vinnige resep. BESTANDELE 1 groot Broccoli kop - jy moet die blomme afsny en stamme verwyder 1 pakkie gesnipperde spek (diced bacon) 1 ui 1 koppie geras...
Broccoli salad with bacon, raisins, and cheddar cheese
Find the recipe at JuliasAlbum.com: Broccoli salad with bacon, raisins, and cheddar cheese My Pinterest page My Facebook page My Google page