Bacon Cheddar Scones

Bacon Cheddar Scones

Bacon Cheddar Scones -- I'll make these for a baby shower soon. But they'll be even cuter for the shower because I'm going to scoop the dough into my mini-muffin pan -- gorgeous, delicious finger-food, perfect for a party. Besides -- bacon and cheese? W

Dis my staatmakerquiche. Jy gebruik dieselfde kors en vla as basis, maar wissel net die vulselbestanddele. Buiten die 2 opsies hier kan jy ook ander gebruik, soos sampioen-en-ham, murgpampoentjie-en-gerookte hoender, botterskorsie-en-feta of biltong-en-patat. Die variasies is nimmereindigend. Wat lekker is van dié resep, is dat dit ook goed vries. Maak ’n hele quiche, sny dit in skywe en vries die skywe, elk toegedraai in kleefplastiek. Dit behoort so 3 maande te hou. Laat dit net in die…

Pinterest
Search