vinnige melktert

Collection by Linda le

7 
Pins
 • 
110 
Followers
linda le
 Dit is n treffer, ek bak dit al vir 37 jaar. Tart Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Custard Recipes, Yogurt Recipes, Baking Desserts, Yummy Recipes, Salad Recipes, South African Dishes

MELKTERT – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine 4 eiers geskei 4 eetlepels koekmeel ( hoogvol) 8 blikke water 12 eetlepels suiker 6 eetlepels mazeina ( hoogvol) 2 Proppies vanilla essens.. Gooi die condensmelk en 6 blikke warm water, 4 eetlepels botter en 12 eetlepels suiker in groot kastrol. Laat dit goed warm word, maar roer dit aanhoudend…

We celebrate National Milk Tart Day! Do you remember Mareli Visser on Koekedoor on Kyknet? Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Korslose Melktert, Melktert Recipe, Milk Tart, South African Recipes

Mareli se vinnige korslose melktert

Ons vier nasionale melktertdag! Bak hierdie heerlike (en maklike) melktert

Dié resep maak jy in minder as ‘n uur en dit is genoeg vir twee tot drie terte. Custard Recipes, Milk Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Baking Desserts, Yogurt Recipes, Quiche Recipes

Melktert met smeerkors

Dié resep maak jy in minder as ‘n uur en dit is genoeg vir twee tot drie terte.

Ouma se Melktert ~ die bly ‘n staatmaker ~ keer op keer Soet broskors: botter suiker 1 eier, liggiesgeklits meel, gesif bakpoeier sout Verroom botter en suiker totdat… Custard Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Microwave Recipes, Baking Recipes, Baking Desserts, Microwave Oven, Milk Recipes

Beste Melktert Ooit – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ouma se Melktert ~ die bly ‘n staatmaker ~ keer op keer Soet broskors: 125g botter 125ml suiker 1 eier, liggiesgeklits 500ml meel, gesif 5ml bakpoeier 1ml sout Verroom botter en suiker totdat mengsel lig en romerig is. Klop eier in, en roer dan droë bestandele by. Knie liggies. Plaas in Tupperware houer en seël. Verkoel vir ongeveer 20 minute. Rol uit en gebruik om 2 tertborde of 36 kolwyntjiepanne uit te voer. Verkoel om krimping te voorkom. Prik bodem met ‘n vurk en bak blind by 200ºC vir…

Pinterest