afrikaans recipes

Collection by Linda Gessner

15 
Pins
 • 
17 
Followers
Linda Gessner
Malvalekker yskastert Think this is similar to a condemned milk marshmallow fridge tart. South African Desserts, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Kos, Ma Baker, Fridge Cake
South African DessertsSweet RecipesYummy Recipes

Kits Vlaskywe Baking Recipes, Cake Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, South African Desserts, South African Recipes, Kos, Custard Slice, Cream Crackers
Baking RecipesCake RecipesSouth African DessertsCustard SliceCream Crackers

Security Check Required

(Genoeg vir 2 terte) 250 ml Botter of Margarien 500 ml Koekmeel 30 ml Mielieblom 30 ml Versiersuiker 2 ml Sout Meng alles saam. Dis ‘n sagte deeg. Druk in tertpanne met agterkant van lepel of met d… Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Easy Desserts, Kos, Ma Baker, Malva Pudding, Pie Crust Recipes, Pie Crusts
Baking RecipesCake RecipesPie Crust Recipes

Smeerdegie vir soet terte – Boerekos – Kook met Nostalgie

(Genoeg vir 2 terte) 250 ml Botter of Margarien 500 ml Koekmeel 30 ml Mielieblom 30 ml Versiersuiker 2 ml Sout Meng alles saam. Dis ‘n sagte deeg. Druk in tertpanne met agterkant van lepel of met d…

– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes, Recipies

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Brandewyn en Dadel Poeding: South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Crunchie Recipes, Kos, Recipe Tin, Sweet Pastries, Specialty Foods, Winter Food
South African DessertsCrunchie RecipesRecipe TinSpecialty FoodsWinter Food

Security Check Required

Klein Koekies – Page 3 – Boerekos – Kook met Nostalgie Biscuit Bar, Biscuit Cookies, Biscuit Recipe, Cupcake Cookies, Cupcakes, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, No Bake Desserts
Biscuit CookiesCupcake CookiesCupcakesAfrica Recipes

Klein Koekies – Page 3 – Boerekos – Kook met Nostalgie

“magic bars” is dit inderdaad… 12 spek repies 4 kop pretzels 1 1/2 kop botter ...

SPUR STYL UIE RINGE - 1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…onion rings Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, South African Braai, Africa Recipes, Kos, Onion Recipes
Vegetable RecipesCooking RecipesSouth African BraaiAfrica RecipesOnion Recipes

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…

Lemon Pudding with Sauce Cake Recipes, Snack Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Self Saucing Pudding
Cake RecipesCooking RecipesYummy RecipesSelf Saucing Pudding

Lemoenpoeding met sous

Marisa Visagie van Noordwes het vir ons dié eenvoudige dog heerlike resep gestuur.

My ouma se melktert, My ouma se yskasmelktert was altyd die hoogtepunt van ons kuiers. Hierdie is ’n ode aan Ouma Bettie en die wonderlike vakansies op die plaas – ek dink sy sal hou van my sjokolade-kinkel daarby South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, No Bake Desserts, Delicious Desserts, Dessert Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, Melktert
South African DessertsCooking RecipesMelktert

SARIE

Sarie

Malvapoeding soos dit pronk in die kookboek Kokkedoor (Human & Rousseau) My Favorite Food, Favorite Recipes, Malva Pudding, South African Recipes, Africa Recipes, English Food, Dessert For Dinner, How Sweet Eats, Food Inspiration
Favorite RecipesAfrica RecipesEnglish Food

Die misterie van malvapoeding

Ons poedingskatkis loop oor van warm bruinpoedings met stroopsoetigheid wat die eter in ’n suiker-beswyming laat. Wat die eetbare erfstukke te kort skiet aan skoonheid, vergoed hulle voor met beskr…

 Must try this - sounds divine! Milk Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Dessert Ideas, Delicious Cake Recipes, Yummy Food, Healthy Recipes, Post Toasties
Sweet RecipesDelicious Cake RecipesHealthy RecipesPost Toasties

Post Toastie-tert

Post Toastie-tert (6-8 porsies) Kors •750 ml fyngedrukte Post Toasties (graanvlokkies) - dit moet reeds fyngedruk wees voor jy dit afmeet •350 ml gesmelte botter •250 ml suiker •5 ml fyn kaneel •Meng al die bestanddele goed saam en gooi in ’n oondbak van sowat 25 x 25 cm. Voer ook die kante met die korsmengsel uit. Vulsel •1 liter melk •60 ml meel •500 ml suiker •30 ml botter •4 eiers, geskei Verhit oond tot 160 °C. Gebruik bietjie van die melk om die meel in ’n dun pasta aan te maak. Verhit…

Food recipes from all over the world. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Healthy Food, Yummy Recipes, Recipies
Ethnic RecipesCooking RecipesHealthy RecipesHealthy FoodYummy RecipesRecipies

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG

Food recipes from all over the world.

 Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Guava Recipes, Oven Recipes, Pudding Recipes, Quick Recipes
Sweet RecipesBaking RecipesYummy RecipesPudding Recipes

■ 2 x 48 g pakkies grenadellajellie ■ 250 ml kookwater ■ 1 x 410 g blik yskoue, ingedampte melk ■ 1 x 115 g blikkie grenadellapulp of pulp van vier vars grenadellas ■ 1 x 200 g pakkie Tennisbeskuitjies Maak die jellie met die kookwater aan en laat staan eenkant om tot kamertemperatuur af te koel. Die jellie moet net begin dik word, maar nog nie stol nie. Klits die ingedampte melk tot styf. Voeg die jellie by en klits goed saam. Voeg die pulp by en klits weer deur. Pak die Tennisbeskuitjies…

In en om die huis: Resepte: Braai Bbq Marinade, Braai Recipes, Lemon Yogurt, South African Recipes, Food Dishes, Side Dishes, Delish, Chicken Recipes, Snacks

Lemon and Yogurt Marinade...

Lemon and Yogurt Marinade... 1/2 cup greek yogurt 1 lemon juiced 1 teasp paprika... 1 teasp Italian Herbs 1 teasp Salt 1 teasp Fresh Black Pepper 4 cloves Garlic Crushed 1 Tablsp olive oil Meng als saam en gee daai hoender n lekker massage. Min 4 ure in yskas maar verkieslik oornag Ps 3kg chicken pieces