Konfyt blokkies.

Konfyt blokkies.
10 Pins15 Followers
Konfytblokkies. Foto: Kos is oppie tafel se Facebookblad. Bestanddele:  125 g sagte botter 3/4 koppie suiker 2 eiers 3 koppies meel 4 teelepels bakpoeier 1/3 teelepel sout 2 teelepels  vanieljegeursel 1 blik appelkooskonfyt  Metode:  Verhit jou oond tot 180 ºC. Meng botter en suiker saam. Voeg eiers en vanieljegeursel by. Meng die meel en bakpoeier en sout in 'n aparte bak. Voeg die eiermengsel om die beurt by die meelmengsel en meng goed saam. Bêre 1/3 van die deeg in die yskas om af te…

“Dié resep kom van my skoondogter Yolande se ouma Anna. Die deeg moet oornag in die yskas rus,” sê tannie Poppie Coetzer.

Almal is dol oor dié bekende en effens outydse koekies wat in ’n japtrap gemaak kan...

Botter koekies

Botter koekies

Die Koekedoor Suretha gebruik haar ouma se resep vir dadelblokkies wat so eie is aan vakansies en eksamenskryf.

Pinterest • The world’s catalogue of ideas
Search