Afrikaans: my lieflingtaal

Collection by Elizabeth Kendall

82 
Pins
 • 
129 
Followers

Woord-en-beeld, my voorreg en vreugde!

Elizabeth Kendall
Kom ons bly waar daar goeie musiek en hope boeke is. Waar daar klanke van uitbundige gelag is van samesyn. Ko'ns wees eerlik in verstaan. Afrikaanse Quotes, Me Quotes, Poems, Positivity, Motivation, Sayings, Do Your Thing, Lyrics, Poetry

Kom ons bly waar daar goeie musiek en hope boeke is. Waar daar klanke van uitbundige gelag is van samesyn. Daar waar ons ure kan praat oor dinge van belang. Ko'ns wees eerlik in verstaan. Kom ons bly waar ons vry voel, tussen mense wat voel soos die son.

Wys my die plek  Kom ons bly waar daar goeie musiek  en hope boeke is. Waar uitbundige gelag en daar klanke van samesyn is.  Daar waar ons ure kan praat en dink oor dinge van belang, waar ons eerlik kan wees in verstaan. Kom ons bly waar ons vry voel en ons self kan wees, tussen mense wat voel soos die son.  ©𝔏𝔦𝔫𝔡𝔞 𝔳𝔞𝔫 𝔚𝔶𝔨 Cursed Child Book, Afrikaans, Poems, Quotes, Life, Do Your Thing, Qoutes, Poetry, Quotations

Wys my die plek Kom ons bly waar daar goeie musiek en hope boeke is. Waar uitbundige gelag en daar klanke van samesyn is. Daar waar ons ure kan praat en dink oor dinge van belang, waar ons eerlik kan wees in verstaan. Kom ons bly waar ons vry voel en ons self kan wees, tussen mense wat voel soos die son. ©𝔏𝔦𝔫𝔡𝔞 𝔳𝔞𝔫 𝔚𝔶𝔨