Grenadella Ideas

Collection by Liezel Du Toit

13 
Pins
 • 
7 
Followers
Liezel Du Toit
27 Life-Saving Charts For Anyone Who Loves Baking

27 Lifesaving Charts For Anyone Who Loves Baking

Learn everything about ingredient substitutions, easy conversions, and much more.

Grenadellatert met vyf bestacookinddele

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

Christine Prinsloo van Uis in Namibië was nog altyd versot op kaaskoek. Terwyl sy in die Paarl studeer het, het sy ’n verskeidenheid kaaskoeke geproe en haar eie resep ontwikkel. Die resultaat is iets besonders.

Grenadellakaaskoek

Passion Fruit Popsicle - I am waaay too happy looking at this.

Passion on a stick: A nostalgic frozen treat (Passion Fruit Popsicle | Icicle )

Passion Fruit Popsicle - I am waaay too happy looking at this.

With just a packet of jelly, some coconut biscuits and a tin of condensed milk you can make this incredible fridge tart recipe by Zola Nene!

Granadilla Fridge Tart - The Kate Tin

With just a packet of jelly, some coconut biscuits and a tin of condensed milk you can make this incredible fridge tart recipe by Zola Nene!

Grenadella-limonade, 200g/250ml suiker, 250 ml water 250 ml grenadella-pulp (sowat 10 grenadellas) sap en skil van 4 suurlemoene: Bring suiker en water tot kookpunt oor matige hitte en laat prut vir sowat 8 minute tot suiker gesmelt is. Voeg grenadella-pulp en sap en skil van suurlemoene by. Laat kook vir nog 2 minute. Verwyder van plaat en laat afkoel tot koud.

Grenadella-limonade

Yskoue limonade op 'n warm dag is 'n wenner.

Passion Fruit Meyer Lemonade

Passion Fruit Meyer Lemonade | Love and Olive Oil

Well, that was fun. Passion fruit week was a smashing success (in my opinion at least), and you all seemed to love the recipes as much as I did. I'm officially out of passion fruit

In en om die huis: Granadilla butter cake

Granadilla butter cake

Granadilla butter cake INGREDIENTS... 125 g butter or margarine, softened 250 ml (210 g) castor sugar 4 extra-large-eggs, separated 5 ml vanilla essence 500 ml (280 g) Snowflake Cake Wheat Flour 10 ml Snowflake Baking Powder 1 ml salt 125 ml milk 80 ml water 45 ml granadilla pulp 5 ml cream of tartar Granadilla butter icing 100 g butter or margarine, softened 500 ml (250 g) icing sugar, sifted 30 ml granadilla pulp 1. Cream butter and sugar together. Add egg yolks, one at a time, beating…