When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

bybel verse

Collection by Liesl Lambrechts

32 
Pins
Liesl Lambrechts
Juanita Se Gebed by Blood-Huntress on DeviantArt Prayer Verses, Prayer Quotes, Bible Verses Quotes, Scriptures, Morning Inspirational Quotes, Good Morning Quotes, Motivational Quotes, Birthday Prayer, Birthday Wishes

Juanita Se Gebed by Blood-Huntress on DeviantArt

My mom got this in a magazine she buys. It's a prayer she asked me to type out for her on a beautiful background, she wants to print out and frame to ha... Juanita Se Gebed

'Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie. ' JEREMIA bybelverse in afrikaans Best Bible Verses, Scripture Quotes, Faith Quotes, Me Quotes, Motivational Quotes, Inspirational Quotes, Soul Songs, Afrikaanse Quotes, Romantic Quotes

Groot en ondeurgrondelike dinge

'Roep My aan, en Ek sal jou antwoord en jou bekend maak groot en ondeurgrondelike dinge wat jy nie weet nie. ' JEREMIA 33:3

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Die vrug van die Gees, daareentoor, is liefde, vre. Inspirational Bible Quotes, Inspiring Quotes About Life, Prayer Book, Prayer Quotes, Scripture Verses, Bible Verses Quotes, Happy Emoticon, Lekker Dag, Bible Journaling For Beginners

Die vrug van die Gees, daareentoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing - Gal 5:22

maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; Bible Quotes, Bible Verses, Afrikaans Language, Afrikaans Quotes, Beautiful Prayers, Good Morning Messages, Faith Prayer, Inspirational Thoughts, Trust God

Skatte in die hemel

maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie; MATTHÉÜS 6:20 AFR53 #bybelversafr #afrikaansebybelverse #afrikaans #bybelvers #bybelverse #versvandiedag #bybelversie #Jesus

Ek vergewe mense nie omdat dit wat hulle gedoen het, my nie seer gemaak het nie. Ek vergewe hulle sodat ek kan aan beweeg met my lewe. Ek wil nie 'n gevangene bly van haat, bitterheid, onvergifnis en seer nie. Uplifting Christian Quotes, Counselling Training, Love Quotes For Him Romantic, Afrikaanse Quotes, Quotes About God, Bible Quotes, Qoutes, Trust God, Positive Thoughts

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

PSALMS Ek hou vas aan u troue liefde, oor die uitkoms wat U gee, juig my hart. Ek wil sing tot eer van die Here, omdat Hy aan my goed gedoen het. Bible Scriptures, Bible Quotes, Christian Quotes Images, Afrikaans Language, Boss Wallpaper, Goeie Nag, Afrikaans Quotes, Inspirational Prayers, Inspiring Quotes About Life

PSALMS 13:6 Ek hou vas aan u troue liefde, oor die uitkoms wat U gee, juig my hart. Ek wil sing tot eer van die Here, omdat Hy aan my goed gedoen het. | Afrikaans 1983 (AFR83) | Download The Bible App Now

Ek hou vas aan u troue liefde, oor die uitkoms wat U gee, juig my hart. Ek wil sing tot eer van die Here, omdat Hy aan my goed gedoen het.

  Prayer Book, Faith Prayer, Prayer Quotes, Afrikaanse Quotes, Inspirational Bible Quotes, Art Impressions, Christian Quotes, Bible Verses, Prayers

Bybelverse

Johannes 14:14 Klaagliedere 3:22,23 2 Kronieke 7:14 2 Kor 12:9 Lukas 1:45 Matteus 8:27 Psalm 38:15 Psalm 132:14 Spreuke 8:6 Openbaring 3:8 1 Korinthiers 8:3 Spreuke 31:10 Jesaja 32:18 1 Johannes 4:19 Spreuke 21:21 1 Tess 5:11 Psalm 55:17 Jesaja 58:11 Psalm 104:30 Markus 16:6 Johannes 3:16 Spreuke 16:3 Matteus 5:4 Jesaja 43: 2-3 Maleagi 3:6 Psalm 139: 16 Spreuke 17:22 2 Tessalonisense 3:13 Psalm 32:8 Jesaja 43:1 Joshua 1:9 Psalm 34:20 Kolossense 4:2 Spreuke 22:6 Matteus 6:10 Efesiers 2:10…

'Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. ' I JOHANNES bybelverse in afrikaans Afrikaans Quotes, Till Death, Faith In God, Bible Verses, Spirituality, Sayings, Shruti Hasan, Words, Lyrics

Daar is geen vrees in liefde

'Daar is geen vrees in die liefde nie; maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. ' I JOHANNES 4:18