Braai resepte

Collection by Liesl Verwey

11 
Pins
Baby Back Ribs in the Slow Cooker Best Baby Back Ribs in the Slow Cooker. Fall-off-the-bone delicious with an Asian-inspired sauce.Best Baby Back Ribs in the Slow Cooker. Fall-off-the-bone delicious with an Asian-inspired sauce. Crock Pot Slow Cooker, Slow Cooker Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Crock Pot Ribs, Crockpot Meals, Ribs In Slow Cooker, Cooking Ribs In Crockpot, Ribs Crockpot Recipes

Best Baby Back Ribs in the Slow Cooker

·
3 reviews
·
8 hours
·

The BEST baby back ribs in the slow cooker. Period.

Recipes/resepte – Page 14 – Kreatiewe Kos Idees South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Polenta Recipes, Kos, Savoury Dishes, Savoury Tarts

Braaivleis Mielietert

Braaivleis Mielietert Bestanddele: ... 2 blikke suikermielies (roomsoort) 60 ml koekmeelblom 15 ml bakpoeier 60 ml suiker 4 eiers

Biltong, mushroom and feta pap tert -- Layers of beautiful flavours that make a great braai side dish. South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Cooking Time, Kos, Biltong, Savory Snacks, Hardboiled

Biltong, mushroom and feta pap tert

To be completely honest… a pap tert has never been on my foodie to-do list until now. And boy, am

BBQ Chicken - This marinade will have all your neighbors coming out of their homes wondering what's grilling that smells so good! Turkey Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Dinner Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Chicken Injection Recipes, Chicken Dips, Sandwich Recipes

This marinade will have all your neighbors coming out of their homes wondering what's grilling that smells so good!

 Of jy nou drink of nie. Langs die vuur vir 2 ure of so werk goed, laat daai vetjies lekker uitbraai. Hy braai en skroei ‘n biejt… Lamb Pie, New Recipes, Cooking Recipes, Campfire Food, Campfire Recipes, Biltong, South African Recipes, Types Of Food, Outdoor Cooking

Heel Sout Skaapribbetjie oor die Kole – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lek jou lippe af. Stadig. Stadig. Stadig. — Vat jou tyd. Of jy nou drink of nie. Langs die vuur vir 2 ure of so werk goed, laat daai vetjies lekker uitbraai. Hy braai en skroei ‘n biejtie. . Jy benodig: 1 heel lams/skaapribbetjie vroeg uit die yskas gehaal en by kamertemperatuur sout gemaalde swart peper hardekool hout So maak ’n mens: Die heerlike geur van die hout maak dit meer smaakvol Bou nou vir jou ‘n stewige vuur met hout. As jy nou jou vuur goed aan die brand het, en onderste helfte…

 1 kg ontbeende hoenderborsies – met die velletjie aan – in blokkies gesny (so by 4 cm groot) Marinade: 300 ml Prego sous 10 ml sout 5 ml fyn gemmer 5 el appelkooskonfyt … Braai Recipes, Meat Recipes, Recipies, Finger Food Appetizers, Finger Foods, South African Recipes, Ethnic Recipes, Coca Cola Chicken, Chicke Recipes

Coca-Cola Hoenderkebabs – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 kg hoenderfillet in blokkies opgesny 1 groot ui, stukke gekap 1 groot groen soetrissie, stukke opgekap 500 ml coca-cola 125 ml sojasous 1 el bruinsuiker 3 el goue stroop 5 ml sout 6 sosatiestokkies in water geweek ƒRyg die hoenderstukke in op sosatiestokkies om die beurt met uie en soetrissie ƒMeng die res van die bestanddele baie goed en giet dit oor kebabs ƒMarineer in yskas vir minstens 3 ure , draai kort-kort om ƒBak in voorverhitte oond by 180 C in die sous tot glansend bruin, of oor…