Voel Goed (Finesse) Blog - Name van God

Ons Name van God studies se blogs verskyn nou op Finesse se Voel Goed Blog
10 Pins182 Followers
Psalms 119:11 Aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U.  Ons moet God se Woord bêre in ons hart, sodat ons nie teen Hom sondig nie, en Sy seëninge kan geniet.

Psalms Aan u beloftes hou ek vas, dit weerhou my van sonde teen U. Ons moet God se Woord bêre in ons hart, sodat ons nie teen Hom sondig nie, en Sy seëninge kan geniet.

Toegewyd tot gebed | Voelgoed Ons Groei deur Gebed blogs is nou op Finesse se Voelgoed webtuiste. Gaan maak gerus 'n draai daar. Dankiehttps://www.voelgoed.co.za/blog/toegewyd-tot-gebed

{Groei deur Gebed} Wat is Gebed - Die kenmerk van 'n Christen - Week 1 - Maandag - Vandag se vers Handelinge 42 Hulle het hulle heelhartig toegelê op die leer van die apostels en die onderlinge verbondenheid, die gemeenskaplike maaltyd en die gebede.

Ons Groei deur Gebed - Bid met Opregtheid is nou op Finesse se Voelgoed Webtuiste - Maak 'n draai daar. Opregte gebed het 'n manier om ons nader aan God te trek, waar Hy ons laste van ons skouers lig en ons dek met 'n kleed van troos. Skenk aandag aan jou gebede en maak dit 'n punt om alles voor die Here neer te lê. Hou niks terug nie. Laat opregtheid ʼn deel wees van jou belydenis, lof, versoeke en aanbidding. https://www.voelgoed.co.za/blog/bid-met-opregtheid

Ons Name van God - Sy Naam sal genoem word. (Week 4) se blog verskyn nou op Finesse se Voelgoed web bladsy. Maak gerus 'n draai daar. https://www.voelgoed.co.za/blog/sy-naam-sal-genoem-word

Ons Name van God - Wonderbare Raadsman (Week 4) se blog verskyn nou op Finesse se Voelgoed web bladsy. Maak gerus 'n draai daar.  https://www.voelgoed.co.za/blog/wonderbare-raadsman

Ons Name van God - Wonderbare Raadsman (Week 4) se blog verskyn nou op Finesse se Voelgoed web bladsy. Maak gerus 'n draai daar https://www.voelgoed.co.za/blog/wonderbare-raadsman

Ons Name van God - Verruil angstigheid vir Vrede (Week 3) se blog verskyn nou op Finesse se Voelgoed web bladsy. Maak gerus 'n draai daar. https://www.voelgoed.co.za/bl…/verruil-angstigheid-vir-vrede

Ons Groei deur Gebed studie - Week 1 - Bid Sonder Ophou is nou op Finesse se Voelgoed webtuiste. Maak gerus 'n draai daar.  https://www.voelgoed.co.za/blog/bid-sonder-ophou

Prins van Vrede | Voelgoed

Prins van Vrede | Voelgoed

Die Here Ons Herder – Jehovah Rohi | Voelgoed

Die Here Ons Herder – Jehovah Rohi

More ideas
GALASIËRS 5:13 “Julle, broers, julle is tot vryheid geroep. Moet net nie julle vryheid misbruik as 'n verskoning om sonde te doen nie, maar dien mekaar in liefde.”   Ons moet dankbaar wees vir ons vryheid. Ons is geroep om in vryheid te lewe met ons broers en susters. Ons moet ons vryheid gebruik om ander in liefde te dien. #LiefGodGrootliks

ROMEINE 12: 10 Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar; bewys eerbied teenoor mekaar en wees mekaar daarin tot voorbeeld.  Eenvoudige dade van goedhartigheid: skryf 'n dankiekaartjie, hou 'n deur oop, stuur aan iemand ‘n bemoedigende text, glimlag vir mense, sê asseblief en dankie, gee iemand 'n drukkie. #LiefGodGrootliks

KLAAGLIEDERE 3:22-23 deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie,  dit is elke môre nuut. U trou is groot.   Vriende, God het jou lief en Hy oorlaai jou met nuwe genade elke oggend ... wat beteken dat hulle NUUT is vir jou vanoggend! Omhels vandag sy liefde en genade... dit is 'n nuwe dag!

pinterest ↠ @camrynjoycee

He will cover you with his feathers, and under his wings you will find refuge…God bless you Shannon.

Psalm 62:1-5

"Wait, I will wait quietly before the God, for my victory comes from Him.Let all that I am wait quietly before God, for my hope is in Him." -Psalm [with a beautiful white rose in a clear glass vase]

Bible Journal,Bible Quotes,Bible Verses,Afrikaans,Psalms,Christian Quotes,Prayers,Image,Faith

“Even to your old age, I am He, And even to gray hairs I will carry you! I have made, and I will bear; Even I will carry, and will deliver you.” ‭‭Isaiah‬ ‭46:4‬ ‭NKJV‬‬

I will be your God Isaiah "And even to your old age I am he; and even to hoar hairs will I carry you: I have made, and I will bear; even I will carry, and will deliver you.

{Week 1 - Monday Post} God’s name is Jehovah-Jireh… “The LORD Will Provide”… let’s take Him at His name. #NamesOfGod Bible Study @ LoveGodGreatly.com

Week 1: Jehovah-Jireh

" Abraham looked up and there in a thicket he saw a ram caught by its horns.

If we want His guidance, we must surrender our stubborn will and open our hearts completely for Him to have His divine way in our lives. Our prayer today is that the hearts of all people would be soften and ready for His will to be done.

Jeremiah American Standard Bible (NASB) 3 ‘Call to Me and I will answer you, and I will tell you great and mighty things, which you do not know.

The Lord is close.

Psalm New International Version (NIV)

Pinterest
Search