Prediker

riendinne, ons is SO OPGEWONDE om ons volgende agt-weke studie wat Maart 21 begin aan te kondig.- sluit by ons aan soos ons deur die boek van Prediker gaan. ” Alles kom tot niks, tot niks.” So begin en eindig een van die moeilikste en uitdagende boeke van die Bybel. Met die eerste oogopslag, kan hierdie boek blyk om ‘n depressiewe lees te wees. Dit beklemtoon die leegheid van die lewe en die nietigheid van so baie goeie dinge wat ons ervaar in die wêreld.
73 Pins228 Followers
Prediker} Week 8 – Dinsdag -  Vandag se verse Prediker 11:5-10

{Prediker} Week 8 – Vrydag-  Vandag se verse Prediker 12:13-14 Die slotsom van alles wat jy gehoor het, is dit:  Dien God en gehoorsaam sy gebooie.  Dit is wat van die mens gevra word.  God sal rekenskap eis oor alles wat gedoen word, ook oor wat in die geheim gedoen word, of dit goed is of kwaad.

{Prediker} Week 8 – Woensdag-  Vandag se verse Prediker 12:1-8

{Prediker) Week 5 - Maandag  Vandag se verse Prediker 8:1-9 Wie het werklik wysheid? Wie kan verklaar wat gebeur? Wysheid maak 'n mens vriendelik, dit verander 'n strak gesig. Wat my betref: Gehoorsaam die bevel van die koning op grond van die eed van getrouheid voor God.

{Prediker} Week 8 - Maandag - Op vandag se blog. Die basiese boodskap van Salomo is dat ons met vrymoedigheid moet leef.  Sommige glo dat Salomo praat van vrygewigheid en dat hy praat met diegene wat deur die Here geseën is met materiële besittings, talente, belangstellings en spesiale geskenke. Dit sluit almal van ons in. Ons moet ons geld, ons huise, ons tyd en die dinge waarmee ons goed is, gebruik om God te eer, deur diegene te help wat in nood is. https://liefgodgrootliks.wordpress.com

God Sien Dit Alles: Lewe ‘n Goeie Gebalanseerde Lewe

{Prediker} - Week 8 - Memoriseervers

{Prediker} - Week 8 - Memoriseervers

{Prediker} Week 7 – Donderdag – Vandag se verse Prediker 10:8-15 Wie 'n sloot grawe, val self daarin,  wie 'n muur afbreek, word deur 'n slang gepik. Wie klippe afbreek, word daardeur beseer, wie hout kap, moet versigtig wees. As die byl stomp word en nie geslyp word nie, moet jy meer krag gebruik.  Lees meer op ons Facebook bladsy.

{Prediker} Week 7 – Dinsdag – Vandag se verse Prediker 9:17-18 Wysheid is wel beter as krag, maar die wysheid van die arme word geminag, en niemand luister na wat hy sê nie. Die rustige woorde van dié wat wysheid het, word beter gehoor as die geskree van een wat heers oor dwase. Wysheid is beter as wapens, maar een misstap kan baie wat goed is, bederf.

{Prediker) Week 5 – Donderdag Vandag se verse  Prediker 8:16-17 So het ek my daarop toegelê om agter te kom wat wysheid is en om te begryp waarmee mense hulle op die aarde besig hou sonder dat hulle dag of nag tot rus kom. Toe het ek al die werk van God begryp; die mens is nie in staat om wat in hierdie wêreld gebeur, te verstaan nie. Hoe hy hom ook al inspan en soek, hy verstaan nie. Al sê die wyse hy weet, kan hy nie verstaan nie.

Gerhoorsaam aan Gesag God Se Manier

Gerhoorsaam aan Gesag God Se Manier

Gerhoorsaam aan Gesag God Se Manier

Gerhoorsaam aan Gesag God Se Manier

{Prediker} Week 5 - Vrydag. Op vandag se blog  Maar God het ons gemaak vir iets meer.  God het die mens opreg gemaak, maar een verwoestende keuse in die tuin het dit alles verander. (Gen. 3) In plaas van om die volheid van die lewe, wat deur hulle Skepper ontwerp was, aan te neem, het Adam en Eva weggetree van God se gesag en intieme vriende met die wêreld geword.  Lees meer by  https://liefgodgrootliks.wordpress.com/2016/04/22/die-jesus-wat-ons-nodig-het/

{Prediker} Week 8 – Donderdag-  Vandag se verse Prediker 12:9-12  Hy het daarna gestrewe om hom raak uit te druk en die waarheid getrou op te teken.

{Prediker} Week 8 - Maandag se video

{Prediker} Week 8 - Maandag se video

{Prediker} Week 8- Leesplan

{Prediker} Week 8- Leesplan

{Prediker} Woensdag - Op vandag se blog Maar dwaasheid is nie eksklusief tot die hoë profiel nie, en sy keuses is nie beperk tot die warm onderwerpe op die openbare plein nie. Dit gebeur met jou. Dit gebeur met my . https://liefgodgrootliks.wordpress.com/2016/05/04/alles-van-my/

Pinterest
Search