Jy Is Vergewe

'n Aanlyn Bybelstudie
121 Pins223 Followers
Jy is Vergewe - Hoe die studie vroue verander het. - Op vandag se blog Hierdie studie was lewens verandering vir my. Om te leer dat geen bedrag van werke kry my guns by God, was groot. Om te leer dat ek “genoeg” is deur die blote feit dat ek gebore is en in Hom glo verander my siening oor my eie selfwaarde. En dit sluit nie eens die “vergewe” goed in nie. https://liefgodgrootliks.wordpress.com/2016/10/31/omdat-hy-my-vergewe-kan-ek-myself-vergewe/

Jy is Vergewe – Die Boodskap van Vergifnis – Vrydag – Vandag se verse - Mattheus 9:35-38   Jy het vryheid in Christus ontvang! Kies vandag om uit jou selfopgelegde gevangenis uit te stap, jou skuld en skaamte agter te laat, sodat jy die lewende God met ‘n vernuwe hart kan dien!

Ons "As ons Mense As ons Dogters se blog is nou te lees op Finesse se Voelgoed Webtuiste. maak gerus 'n draai daar. https://www.voelgoed.co.za/blog/my-mense-my-dogters

Jy Is Vergewe  - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week 7- Dinsdag – Vandag se Verse - 1 Johannes 4:7-11  Neem tyd om na te dink en neer te skryf hoe jou liefde vir Jesus en die vergifnis wat jy van Hom ontvang het, iemand anders beïnvloed het.

Jy Is Vergewe - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week Dinsdag – Vandag se Verse - 1 Johannes Neem tyd om na te dink en neer te skryf hoe jou liefde vir Jesus en die vergifnis wat jy van Hom ontvang het, iemand anders beïnvloed het.

Jy is Vergewe – Die Boodskap van Vergifnis – Woensdag – Vandag se verse - Jesaja 52:6-8   Vra God biddend om jou te lei na iemand wat die behoefte het om te hoor van die liefde van God. Hoe sal jy vir daardie persoon vertel wat Jesus vir jou gedoen het?

Jy is Vergewe – Die Boodskap van Vergifnis – Woensdag – Vandag se verse - Jesaja Vra God biddend om jou te lei na iemand wat die behoefte het om te hoor van die liefde van God.

Jy Is Vergewe  - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week 7 – Donderdag - Vandag se Verse - Jesaja 61:10-11  Op watter maniere word die lewe van Jesus gemanifesteer in jou liggaam?  Spandeer tyd in God se Woord en vra Hom biddend om vir jou ‘n hernuwe sin van verwondering te gee van jou vergifnis en lewe in Christus.

Jy Is Vergewe  - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week 7 - Woensdag – Vandag se Verse - Johannes 13:34-35  Hoe is jy geseën omdat jy streef om ‘n lewe van heiligheid en reinheid te leef?

Waar jy ookal gaan, die Here sal jou altyd beskerm.

Ons Jy is Vergewe - Vrae oor Bekering is nou te lees op Finesse se webtuiste Voelgoed. Maak 'n draai daar.   https://www.voelgoed.co.za/blog/n-paar-vrae-oor-bekering

Ons Jy is Vergewe - Kies om te liewe in die vryheid van Vergifnis is nou te lees op Finesse se Voelgoed Webtuiste. Maak gerus 'n draai daar.  https://www.voelgoed.co.za/blog/kies-om-te-lewe-die-vryheid-van-vergifnis

Jy Is Vergewe – Die Resultaat van Vergifnis - Week 4 Woensdag – Vandag se verse Romeine Is daar iemand in jou lewe wat jy moet vergewe? Bid dat jy gehoorsaam sal wees in hierdie area.

Jy Is Vergewe - Hoe die studie vrouens se lewe verander het - Woensdag - op vandag se blog  “God, as een vrou my storie lees en besluit om te veg vir haar huwelik en om te kies om te wag op U leiding voordat sy ‘n haastige besluit neem, sal my pyn die moeite werd wees.”  https://liefgodgrootliks.wordpress.com/2016/11/02/wag-op-die-here/

Pinterest
Search