Filippense

53 Pins243 Followers

Afrikaans, Verses, Special Quotes, Christianity, Bible, Biblia, Books Of Bible, The Bible

“Ons is die meeste soos Jesus wanneer ons ander dien. Ons wys ons dankbaarheid aan Hom deur gewillig en nederig in die lewens van ander in te tree om aan hulle behoeftes te voorsien en te deel in hulle lyding”  https://liefgodgrootliks.wordpress.com/2017/11/06/week-2-die-vreugde-om-te-dien/  #LiefGodGrootliks #Filippense

Week 2 - VREUGDE IN OM TE DIEN - Maandag Lees: SOAP: 3 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself.

Week 4 VREUGDE IN OM TE GEE - Woensdag Lees: 4:8-9 SOAP: 4:8  8 Verder, broers, alles wat waar is, alles wat edel is, alles wat reg is, alles wat rein is, alles wat mooi is, alles wat prysenswaardig is – watter deug of lofwaardige saak daar ook mag wees – daarop moet julle julle gedagtes rig.

Week 4 VREUGDE IN OM TE GEE - Maandag Lees: 4:1-5 SOAP: 4:4-5  4 Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5 Wees inskiklik teenoor alle mense.  Die Here is naby.

Week 4 VREUGDE IN OM TE GEE - Vrydag Lees: 4:14-23 SOAP: 4:19  19 En my God sal in elke behoefte van julle ryklyk voorsien volgens Sy wonderbaarlike rykdom in Christus Jesus.

Week 4 - FILIPPENSE VREUGDE IN OM TE GEE  - Memoriseervers

Naand vriendinnen. Hier is die verse vir more  Week 3 VREUGDE IN OM TE GLO - Vrydag Lees: 3:20-21 SOAP: 3:20  20 Maar ons is burgers van die hemel, van waar af ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag.

Week 4 - FILIPPENSE - VREUGDE IN OM TE GEE - Leesplan

Week 3 VREUGDE IN OM TE GLO - Donderdag Lees: 3:15-19 SOAP: 3:16  16 In elk geval, laat ons koers hou op die pad waarmee ons tot hiertoe gekom het.

Week 3 VREUGDE IN OM TE GLO - Dinsdag Lees: 3:5-11 SOAP: 3:8-9  8 …ja, nog meer: ek beskou alles as waardeloos, want om Christus Jesus, my Here, te ken, oortref alles in waarde.  Ter wille van Hom het ek alles prysgegee en beskou ek dit as verwerplik sodat ek Christus as enigste bate kan verkry 9 en een met Hom kan wees: vrygespreek, nie omdat ek die wet onderhou nie, maar omdat ek in Christus glo.  Dit is die vryspraak wat God gee omdat ‘n mens in Hom glo.

Week 3 - FILIPPENSE VREUGDE IN OM TE GLO - Memoriseervers

Week 2 - VREUGDE IN OM TE DIEN - Woensdag Lees: 2:12-13 SOAP: 2:13  13 …want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om Sy wil uit te voer.

Week 4 VREUGDE IN OM TE GEE - Dinsdag Lees: 4:6-7 SOAP: 4:6-7  6 Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. 7 En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.

Soos jy hierdie week vir jou vriende bid, vra vergifnis vir jou eie gebrom en rusie en vergewe hulle vir hulle s'n. Nie een van ons is perfek nie en almal van ons het 'n behoefte aan genade. Ons kan dalk ons behoefte aan genade anders uitdruk, maar ons kan almal onder dieselfde sambreel van tekortkoming verenig. Ons almal het God nodig om in te gryp en ons skoon te maak waar ons swak is.  “Tag” 'n vriend in die kommentaar waarmee jy vandag onder dieselfde sambreel wil staan.

Week 3 VREUGDE IN OM TE GLO - Maandag Lees: 3:1-4 SOAP: 3:3  3 Ons het die ware besnydenis, óns wat God deur sy Gees dien, óns wat ons op Christus Jesus beroem en nie op die uiterlike dinge vertrou nie.

Week 3 VREUGDE IN OM TE GLO - Maandag Lees: SOAP: 3 Ons het die ware besnydenis, óns wat God deur sy Gees dien, óns wat ons op Christus Jesus beroem en nie op die uiterlike dinge vertrou nie.

Pinterest
Search