Dawid

67 Pins211 Followers
{Dawid Sy Storie is Ons Storie} WEEK 5 Jesus die Beste Vriend  Donderdag  - Vandag se verse Spreuke 17:17  17 Op 'n vriend se liefde kan jy altyd reken; jou broer is daar met die oog op jou nood.

{Dawid Sy Storie is Ons Storie} WEEK 5 Jesus die Beste Vriend Donderdag - Vandag se verse Spreuke 17 Op 'n vriend se liefde kan jy altyd reken; jou broer is daar met die oog op jou nood.

{DAWID Sy Storie is Ons Storie} – Dawid ‘n man van geloof  - WEEK 8  - Dinsdag  - Vandag se verse Psalms 27

Here, dankie U dat u die pad verlig en ons wys watter rigting om te gaan. Dankie dat U ons omring met U beskermende teenwoordigheid. Help ons om vandag vrees te pons in die gesig en te wandel in geloof en vryheid.

Afrikaans, Wordpress, God Is, Om, Vans

{Dawid Sy Storie Is Ons Storie} – Jesus Geliefde van God - Week 7  -  Donderdag - Vandag se Verse  Matteus 10:29-31 29 “Is twee mossies nie vir 'n sent te koop nie? En tog sal nie een van hulle op die grond val sonder die wil van julle Vader nie. 30 Van julle is selfs die hare op julle kop almal getel. 31 Moet dan nie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies.”

{Dawid Sy Storie Is Ons Storie} - Dawid die man na God se hart - Week 7  - Leesplan

{Dawid Sy Storie is Ons Storie} Jesus, die Hoop van Sondaars WEEK 6  Donderdag – Vandag se Verse 1 Johannes 1:8-9  8 As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. 9 Maar as ons ons sondes bely — Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.

{DAWID Sy Storie is Ons Storie} – Jesus is Getrou - WEEK 8  Woensdag - Vandag se verse  2 Tessalonisense 3:1-5  3 Die Here is getrou; Hy sal julle versterk en julle van die Bose bewaar.

{DAWID Sy Storie is Ons Storie} – Jesus is Getrou - WEEK 8 Woensdag - Vandag se verse 2 Tessalonisense 3 Die Here is getrou;

{DAWID Sy Storie is Ons Storie} – Dawid 'n man van geloof - WEEK 8 - Memoriseervers

{Dawid Sy Storie Is Ons Storie} - Dawid die man na God se hart - Week 7  -  Maandag  - Vandag se Verse  Handelinge 13:22 22 Nadat God hom van sy amp onthef het, het Hy Dawid as koning oor hulle aangestel. Van hom het God gesê: ‘Ek het in Dawid seun van Isai 'n man na my hart gevind. Hy sal al my opdragte uitvoer.’

Pinterest
Search