Daaglikse Verse

Daaglikse Verse
609 Pins319 Followers
HABAKUK 1: 5 Die Here het geantwoord: Kyk na die ander nasies: julle sal verstom staan oor wat julle sien. Ek gaan nog tydens julle lewe iets doen wat julle nie sal glo as dit vir julle vertel word nie.   Vader Dankie vir die hoop in U. U het groot dinge  in my lewe gedoen  maar U het nou eers begin. Alhoewel ek die loop van my lewe mag beplan, sal  U Goddelike doel my verwagtinge oortref. Ek kyk vandag na U met 'n verwagtende hart, en ek sal juig oor hoe U beweeg #LiefGodGrootliks

DEUTERONOMY 8:10  “Telkens wanneer jy genoeg geëet het, moet jy die Here jou God dank vir hierdie goeie land wat Hy aan jou gegee het.”  Ons is geneig om te vergeet. Ons is bekommerd oor môre en vergeet om te onthou dat God nooit in gebreke gebly het om vir ons in oorvloed te voorsien nie.  Hy ken ons nood en hoor ons geroep. Diegene wat Hom vertrou, sal geen goeie ding ontbreek nie. #LiefGodGrootliks

PSALMS 27:1 Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees?  Die Here is ons lig en ons redding #LiefGodGrootliks

Psalm 37:4 Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer. #LiefGodGrootliks

Psalm 37:5 Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.  Vertrou jou lewe toe aan die Here. Vertrou Hom en Hy sal vir jou sorg. #LiefGodGrootliks

Dank God vir wat jy het. Vertrou God vir wat jy nodig het. #LiefGodGrootliks

Efesiers 3:20 Aan Hom wat deur sy krag wat in ons werk, magtig is om oneindig meer te doen as wat ons bid of dink,  Praat vandag met die Meester Ontwerper en vertrou jou lewe en toekoms aan Hom toe. #LiefGodGrootliks

"Voordat God ons omstandighede verander, wil Hy ons harte verander ."- Warren W. Wiersbe #LiefGodGrootliks

JOHANNES 4:14  maar wie van die water gedrink het wat Ek hom sal gee, sal in alle ewigheid nooit dors kry nie. Nee, die water wat Ek hom sal gee, sal in hom 'n fontein wees met water wat opborrel en vir hom die ewige lewe gee.”   Jesus gee ons alles wat ons nodig het #LiefGodGrootliks

Selfs al verander ons wêreld, ons ekonomie en mense... verander ons God nie. Ons kan hoop in Hom hê, selfs te midde van chaos en krisis. Terria Moore #LiefGodGrootliks

Pinterest
Search