1 & 2 Timoteus

49 Pins214 Followers
Week 6 – 1 & 2 Timoteus - Ons word geroep om die volgende generasie aan te moedig Vrydag LEES: 4:9-22 SOAP: 4:17-18  Watter verhaal het God aan jou toevertrou om te deel met 'n wêreld wat seer het en moet weet dat God hulle sien en hulle liefhet? Deel jou getuienis met vrymoedigheid, vir Sy glorie.  Liewe Jesus,  Help my om U goedheid, U voorsiening en U beskerming te verkondig. Deur die getuienisse van my lewe, help ander om U te sien en hul geloof in U te plaas. Amen.

JEREMIA 1:5  Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel.   Vader dankie dat u my gekies het. Voordat ek gebore is, het U ‘n plan vir my opsy gesit en ‘n doel vir my lewe. #LiefGodGrootliks

Week 6 – 1 & 2 Timoteus - Ons word geroep om die volgende generasie aan te moedig Dinsdag LEES: 3:10-17 SOAP: 3:16-17 Liewe Jesus,  Dankie dat U ons lief genoeg het om ons U Woord te gee. Help ons om dit te lees, te verstaan, en te weet hoe om dit toepaslik op ons lewens toe te pas. Verhoog ons begeerte om in U Woord te wees en spreek daagliks met ons daardeur. Amen.

Week 5 – 1 & 2 Timoteus - Ons word geroep om getrou te wees Woensdag LEES: 2:1-13   Liewe Jesus,  Help my om die evangelie te deel met diegene wat nog nie van U gehoor het nie. Deur die krag van die Heilige Gees, spreek U woorde in hulle harte. Open hul gedagtes vir U waarheid sodat hulle kan glo. Gebruik my, Here, in die dorp, familie, werk en skool waar U my geplaas het om U Goeie Tyding met ander te deel. Help my om dapper te wees, met liefde te praat, en gehoorsaam te wees aan U…

Week 5 – 1 & 2 Timoteus - Ons word geroep om getrou te wees Maandag LEES: 1:1-7 SOAP: 1:7  Liewe Jesus,  Dankie vir die gawes van U krag, liefde en selfbeheersing. Help my om dit in my lewe te benut en nie in my krag te leef nie. Op die dae wat ek met vrees worstel, help my om te onthou dat U met my is, dat U liefde vir my tot in die hemel reik en dat my lewe in U hande is. Amen.

Week 4 - 1 & 2 Timoteus -Memoriseervers

{Week 4 - Memory Verse} But godliness with contentment is great gain, for we brought nothing into the world, and we cannot take anything out of the world.

Week 3 - 1 & 2 Timoteus -Memoriseervers

Week 3 - 1 & 2 Timoteus -Memoriseervers

Naand Vriendinne. Hier is die verse en dagstukkie vir more  Week 2 – 1 & 2 Timoteus – Instruksies aan die Kerk en Diakens Donderdag LEES: 3:8-13 SOAP: 3:11-12  11 Net so moet vroue ook van goeie karakter wees, nie skinder nie, nugter en in alles betroubaar. 12 'n Diaken moet aan sy vrou getrou wees en sy kinders en sy eie huisgesin goed beheer.

Week 6 – 1 & 2 Timoteus - Ons word geroep om die volgende generasie aan te moedig Maandag LEES: 3:1-9 SOAP: 3:2-5  Liewe Jesus,  Help my om sout en lig in 'n immer toenemende donker wêreld te wees. In plaas daarvan om ontmoedig te raak deur wat ek rondom my sien, bemagtig my om 'n verskil te maak. Help my om gefokus te bly op U en nie afgelei deur die wêreld nie. Amen.

Week 6- 1 & 2 Timoteus -Memoriseervers

Week 6- 1 & 2 Timoteus -Memoriseervers

Pinterest
Search