"Ek glo in God die Vader, die Almagtige,  die Skepper van die hemel en die aarde. En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria." - En niks op hierdie aarde of uit die hel sal my anders kan oortuig nie.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Waar sal ek jou bere? In die suikerpot want jy is sweet. In die blompot want jy's pragtig. In die hangkas want jy's smart.

Beste vriende is die mense in jou lewe wat jou harder laat lag, breër laat glimlag en beter laat voel

Pinterest
Search