Spreuke 3:6 God is groot. Niks is onmoontlik vir Hom nie.

Waarvoor is jy bang? Is daar enige gebiede in jou lewe wat gesmoor word as gevolg van vrees ? Die duiwel bring vrees, maar jy kan kies om nie jou knie te buig tot dit nie. Dawid het gesê: "Wanneer ek bang is, sal ek in U vertrou"

Dag 59 Bybelvers: Psalm 37:5 Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg.

Loof die Here, o my siel! en alles wat binne-in my is, Sy heilige Naam. Psalm 103:1

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 #afrikaans #bybelvers

Pinterest
Search