Wilna Adriaanse #afrikaans #skrywers #nederlands #segoed #dutch #suidafrika…
Ek gaan alles rondom my mooi maak en dit dan my LEWE noem!
Handdoek ingooi...#Afrikaans #Success
Die verlede ...is jou les Die hede ... is jou geskenk Die toekoms ... is jou motivering #Afrikaans #YesterdayToday&Tomorrow
Die enigste lem wat skerper word met gereelde gebruik is die mens se tong