sout terte

Collection by Lettie Kriel

45 
Pins
 • 
104 
Followers
Lettie Kriel
HOENDERPASTEI MET SUURROOMDEEG  Hemelse hoender met onvergeetlike kors, tuisgebak , die beste ....

Hoenderpastei – Boerekos – Kook met Nostalgie

Watertand Lekker Hoenderpastei ~ met klaargemaakte skilferdeeg, hemels, hemels ! Jy gaan nodig he: 750 ml witwyn 8 – 10 hoenderborsies, met vel 30 ml gekapte knoffel 5 ml sout 5 ml varsgemaal…

Korslose Souttert

KORSLOSE SOUTTERT - Food Lovers Recipes

KORSLOSE SOUTTERT Hierdie is die Eierraad se resep wat ek al die jare vir die Tuisnywerheid gebak het. 3 snye witbrood in blokkies 30 ml botter of margarien 500 ml melk 125 g spekvleis, gesnipper 2 koppies gerasperde kaas 1 ui, gekap 1 blik weense worsies, in wieletjies gesny 2 ml sout 5 ml mosterdpoeier […]

liplekker souttert

Pasteie – Boerekos – Kook met Nostalgie

‘n Eenvoudige maar vullend. propvol geur gereg Ons gebruik hier platgerolde broodjies ipv deeg, ‘n ...

…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…

Sonskyn-Ontbytpan – Boerekos – Kook met Nostalgie

…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…

Hannes van Wyk se ma se souttert

Spek-en-uie-souttert

'n Souttert is altyd 'n treffer. Probeer hierdie lekker kombinasie