Afrikaanse Stories

Collection by Lettie jonk

12 
Pins
admin Bookbuzz School Worksheets, Worksheets For Kids, Teaching Aids, Teaching Resources, School Teacher, Primary School, Afrikaans Language, Dutch Language, School Readiness

SkerpmakerB3

Issuu is a digital publishing platform that makes it simple to publish magazines, catalogs, newspapers, books, and more online. Easily share your publications and get them in front of Issuu’s millions of monthly readers. Title: SkerpmakerB3, Author: admin Bookbuzz, Name: SkerpmakerB3, Length: 21 pages, Page: 18, Published: 2013-01-22

In ‘n gat daar onder die sukkeldoring Het ‘n dwergieman sy huis. Die mure daarvan is goudgeel klei, En die vloer van silwergruis.  En die lampe is klein vuurvliegies, Wat skitter soos sonneskyn As die groen van die skemeraand val En die son se glans verdwyn.  Die stoele is bergkristalle, Wat onder die liggies blink; Die tafel ‘n groot wit paddastoel, Met sy steel in die gruis gesink.  Die kussings is fynste wit kapok Uit tinktinkie-nes gesteel; En die deurgordyn is ‘n mierkatvel, So sag soos… Afrikaans Quotes, Kids Learning, Poems, Grade 3, South Africa, Worksheets, Homeschool, Language, Classroom

In ‘n gat daar onder die sukkeldoring Het ‘n dwergieman sy huis. Die mure daarvan is goudgeel klei, En die vloer van silwergruis. En die lampe is klein vuurvliegies, Wat skitter soos sonneskyn As die groen van die skemeraand val En die son se glans verdwyn. Die stoele is bergkristalle, Wat onder die liggies blink; Die tafel ‘n groot wit paddastoel, Met sy steel in die gruis gesink. Die kussings is fynste wit kapok Uit tinktinkie-nes gesteel; En die deurgordyn is ‘n mierkatvel, So sag soos…