Ephesians 2:8 (NAS) For by grace you have been saved through faith; and that not of yourselves, it is the gift of God;

Ephesians (NAS) For by grace you have been saved through faith; and that not of yourselves, it is the gift of God; Faith is here

"Your worst day can never be bad enough that you are outside the reach of God's grace. Keep the faith and trust Him."

Jou ergste dag kan nooit só erg wees dat jy buite die bereik van God se genade is nie.

I Kronieke 4:10 En Jabes het die God van Israel aangeroep en gesê: As U my ryklik seën en my grondgebied vermeerder en u hand met my sal wees en U die onheil afweer, sodat my geen smart tref nie! En God het laat kom wat hy begeer het.

I Kronieke En Jabes het die God van Israel aangeroep en gesê: As U my ryklik seën en my grondgebied vermeerder en u hand met my sal wees en U die onheil afweer, sodat my geen smart tref nie!

Pinterest
Search