[Resep] Mieliepap-en – cheddarkoekies met doopsous - Maroela Media
Mieliepap-en – cheddarkoekies met doopsous. Foto: Koskas Kos Lewer ongeveer 20 koekies Bestanddele: Mieliepap 750 ml water 5 ml sout 375 ml mieliemeel 15 ml botter Koekies 250 ml gaar mieliepap, nie te droog nie en ook nie te klam nie 125 ml koekmeel 250 ml gerasperde Cheddarkaas 10 ml bakpoeier 2 eiers 'n knippie rooipeper sout na smaak olie vir braai Jogurt-en-chakalaka-doopsous 250 ml ongegeurde jogurt 125 ml vars of geblikte chakalaka Metode: Om die mieliepap te maak, verhit 50...