Saalopening

Collection by Les En Annatjie Stander • Last updated 2 weeks ago

55 
Pins
 • 
71 
Followers
Les En Annatjie Stander
Improve your life one hack at a time. 1000 Life Hacks, DIYs, tips, tricks and More. Start living life to the fullest! Hack My Life, 1000 Life Hacks, Simple Life Hacks, Useful Life Hacks, Health Remedies, Home Remedies, Apps, Things To Know, Motivation
1000 Life HacksSimple Life HacksHome RemediesApps

Outlook – free personal email and calendar from Microsoft

Get free Outlook email and calendar, plus Office Online apps like Word, Excel and PowerPoint. Sign in to access your Outlook, Hotmail or Live email account.

Saalopening: 22. Die potlood-maker

Saalopening: 22. Die potlood-maker

Saalopening: 22. Die potlood-maker

Saalopening: 17. Die Coke blikkie Sunday School Teacher, Youth Ministry, Afrikaans, Coke, Holy Spirit, Teaching Kids, Christian, Posts, Blog
Youth MinistryAfrikaans

Saalopening: 17. Die Coke blikkie

Hierdie is ons sewentiende Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Die Coke blikkie Hierdie is ‘n ou bekende storie wat ons onlangs weer op afgekom het. Die rooi van die blikkie stel die blo…

Saalopening: Vertrou op die Here Ps 32, Sunday School Teacher, Youth Ministry, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Professor, Thankful, Student
Youth MinistryAfrikaansProfessorStudent

Saalopening: 14. Vertrou op die Here

Hierdie is ons veertiende Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Die Vingertoets Vir hierdie boodskap met die tema: Vertrou op die Here, word die storie: Die Vingertoets gebruik, om aan die kinde…

Saalopening: 20. Betroubaarheid

Saalopening: 20. Betroubaarheid

Hierdie is ons twintigste Kort boodskap, Saalopening idee, en is geskryf deur Lienkie van Vuuren. Storie: Dawid en Jonathan se vriendskap Hierdie saalopening is geskik vir Laerskool kinders. Nadat …

Saalopening: 18. Die krag van woorde Speak Life, Youth Ministry, Afrikaans, Teaching Kids, 18th, Bible, Van, Christian, Invitations

Saalopening: 18. Die krag van woorde

Hierdie is ons negentiende Kort boodskap, Saalopening idee. Die krag van woorde Wat by jou mond uitkom is altyd jou keuse. Dit kan goed of sleg wees, postitief of negatief, ons kan mooipraat van ie…

Saalopening 19: Bly geestelik skerp Youth Ministry, Smallville, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Christian, Children, Blog, Holy Ghost
Youth MinistryAfrikaansHoly Ghost

Saalopening 19: Bly geestelik skerp

Hierdie is ons negentiende Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Maak skerp jou byl Vir hierdie saalopening gebruik ons die bekend storie: maak skerp jou byl Die verhaal word vertel van ‘n…

Saalopening: Wie is God? Youth Ministry, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Thankful, Christian, Blog, Holy Ghost, Christians
Youth MinistryAfrikaansHoly Ghost

Saalopening: 16. Wie is God?

Hierdie is ons sestiende Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Die blinde mans en die Olifant In ‘n klassieke verhaal word vertel van ‘n oeroue dorpie waar al die inwoners blind was. Eendag was …

Saalopening: Wat is jou fondasie? Youth Ministry, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Thankful, Christian, Blog, Children, Holy Ghost
Youth MinistryAfrikaansHoly Ghost

Saalopening: 15. Wat is jou fondasie?

Hierdie is ons vyftiende Kort boodskap, Saalopening idee. Wat is jou fondasie? ‘n Fondasie is iets waarop ons ‘n huis bou. Ons kan nie sien hoe ‘n huis se fondasie lyk as ons in die straat ry nie,…

Saalopening: 13. Hemelvaart Youth Ministry, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Christian, Blog, Holy Ghost, Christians, Afrikaans Language
Youth MinistryAfrikaansHoly Ghost

Saalopening: 13. Hemelvaart

Hierdie oulike saalopening, kort boodskap idee, deel ons met Soekie Sandra Krog se toestemming. Hemelvaart Gaan kyk gerus na hierdie oulike video clip uit Soekie se ‘Lewensredder reeks’…

Saalopening: 12. Waarvoor staan JY? Youth Ministry, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Christian, Blog, Do Your Thing, Holy Ghost, Christians
Youth MinistryAfrikaansDo Your ThingHoly Ghost

Saalopening: 12. Waarvoor staan JY?

Hierdie is ons twaalfde Kort boodskap, Saalopening idee. Waarvoor staan JY? ‘n Persoon se voete vertel ons twee baie belangrike dinge van hom/haar: Waar hulle staan, en waarheen hulle oppad is. Iem…

Saalopening: 21. Terug skool toe Youth Ministry, Teaching Kids, Christianity, Encouragement, Bible, Messages, Afrikaans, Blog, Children
Youth MinistryMessagesAfrikaans

Saalopening: 21. Terug skool toe

Hierdie is ons een en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee: Terug skool toe. Terug skool toe Hierdie saalopening kort boodskap idee is lekker kort en prakties van aard. Jy kan dit eenvoudig h…

Saalopening: 11. Paasfees Youth Ministry, Afrikaans, Holy Spirit, Teaching Kids, Christian, Blog, Holy Ghost, Christians, Afrikaans Language
Youth MinistryAfrikaansHoly Ghost

Saalopening: 11. Paasfees

Hierdie is ons elfde Kort boodskap, Saalopening idee. Paasfees Vir hierdie kort boodskap, saalopening idee gaan ons nie ‘n storie gebruik nie, maar ‘n teesakkie. Daar is verskillende ma…

Saalopening: 32. Verantwoordelikheid Le Words

Saalopening: 32. Verantwoordelikheid

Hierdie is ons twee en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Hierdie is ‘n spesiale bederf, want ons het twee waarvan jy kan kies. Die een het onsself geskryf en die ander een is deur An…

Saalopening: 31. Hoop

Saalopening: 31. Hoop

Hierdie is ons een en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Hoop Speletjie Trek ‘n groterige boks soos ‘n fotostaat papier boks mooi oor. Gooi ‘n klompie goed in die boks wat jy kan weggee bv.…

Saalopening: 28. Boelies

Saalopening: 28. Boelies

Hierdie is ons agt en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee. Boelies Inleiding: Indien jy ‘n projektor in die saal tot jou beskikking het kan jy die les begin deur ‘n video clip te speel. Hier…