Poppekas Stories
Het ons nou vandag op ‘n absolute juweel afgekom!! Poppekas stories – sommer 21 van hulle! Gratis en in Afrikaans!!! Gaan loer gerus na hierdie ‘amazing’ materiaal van NG Ke…
Poppekas: Vriendskap
Poppekas is een van daai wonderlike maniere om kinders, klein en groot, te bereik. Al weet die ou kleintjies dis nie REGTIG die poppe wat praat nie, hang hulle aan elke woorde wat die poppe ‘…
Poppekas: Boelies
Een van die ergste goed waarmee baie van ons kinders moet saamleef, is boelies. Wat om te doen, en nie te doen as jy geboelie word nie, is nie altyd so maklik nie. Deur hierdie poppekas probeer ons die kinders bietjie bemagtig wanneer dit by boelies kom. POPPKAS KAPPERJOLLE: Boelies Inleiding: In die inleiding word…