Receipes

Collection by Rochelle Le Roux

7 
Pins
Rochelle Le Roux

Pineapple Cremora tart

A true South African classic.

Petro se WOLKEPOEDING 1 pak Marie beskuitjies Fyn aapelkooskonfyt ... 4 eiers , geskei 750 ml melk 50 ml wit suiker

Petro se WOLKEPOEDING 1 pak Marie beskuitjies Fyn aapelkooskonfyt ... 4 eiers , geskei 750 ml melk 50 ml wit suiker

Pineapple Fridge Tart. 4 ingredients: 2 packets Tennis biscuits 1 can Crushed pineapple (or pineapple pieces) 1 can evaporated milk (chilled) 1 pkg Pineapple flavour jelly

Pineapple fridge tart

Pineapple Fridge Tart. 4 ingredients: 2 packets Tennis biscuits 1 can Crushed pineapple (or pineapple pieces) 1 can evaporated milk (chilled) 1 pkg Pineapple flavour jelly

Yskastert is so tuis in Suid-Afrikaanse huise soos biltong en koeksisters...

Koejawelmaaskaastert

Koejawel-yskastert is so tuis in Suid-Afrikaanse huise soos biltong en koeksisters.

Happies: Pampoen muffins met kaneelsuiker

Pampoen muffins met kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (ongeveer 250g) boerpampoen, gekook en fyngedruk. ½ koppie olie 2 groot eiers 1 ¼ koppie suiker ½ teelepel kaneel ¼ teelepel gemmer ⅛ teelepel fyn naeltjies ⅛ teelepel neutmuskaat ½ teelepel sout ½ teelepel koeksoda Kaneelsuiker: 1 eetlepel suiker en 1 teelepel kaneel (Pas aan na smaak) Metode: 1. Kook die pampoen tot sag en druk dit fyn met ‘n aartappeldrukker of…

Microwave banana pudding

This pud will be a hit with all the family, and it only takes 20 minutes to make