KITS-VETKOEK Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier. **Bedien dadelik warm met stroop.♫ Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.

Hier is 'n lys van 16 heel beste souttert resepte . Maklike korslose resepte met maalvleis, tuna, biltong en dan die basiese resep. LEES  MEER...

Pampoentert, ’n Baie lekker bygereg – nie baie swaar nie. Die soet van die tert pas lekker by die geure van die Sondag-spyskaart lemoenhoender.

Pinterest
Search