Beskuit

Collection by Leon Tolken

8 
Pins
 • 
21 
Followers
Leon Tolken
In en om die huis: Quick and easy mosbolletjies

Quick and easy mosbolletjies

Maryna Charol Gouws Quick and easy mosbolletjies Makes: 120 rusks when dried Preparation time: 2-3½ hours (including rising time...

Must Make Rusks – The Complete Book

Must Make Rusks

It has been forever since I shared a recipe. Sorry about that. I know I have said this about this recipe before BUT seriously if there is one rusk recipe you have to try, this is it. It has to be…

Healthy 'n Delicious Rusks

Healthy ‘n Delicious Rusks

I have many recipes for rusks but these are the ones I always come back to. I got this recipe from a South African magazine many years ago (Your Family – May 1987). It was runner-up in a co…

In en om die huis: BUTTERMILK BRAN RUSKS

BUTTERMILK BRAN RUSKS

Ingredients 300g brick margarine 250ml (1 cup) oil 500ml (2 cups) Brown Sugar 2 large eggs 500ml (2 cups) buttermilk or maas 250ml (1 cu...

Marlene Botha se Outydse Karringmelk Beskuit Hier is nou genoeg beskuit vir 2 armies. Ek deel my resep met baie liefde⚘ Ek bak dit a...

Outydse Karringmelk Beskuit

Marlene Botha se Outydse Karringmelk Beskuit Hier is nou genoeg beskuit vir 2 armies. Ek deel my resep met baie liefde⚘ Ek bak dit al langer as 25 jaar. Die resep is oorspronklik in 'n houtkissie in 'n ossewa gekry. Dit was geskryf met 'n pouveer wat in die ink gedoop was. 😉 ... Outydse Karringmelk beskuit: 125ml suiker 2 eiers 500ml karringmelk 1kg Selfraising flour ( 4 x 250ml) 2ml sout 250g bak margarine Klits eiers en suiker saam tot lig - voeg karringmelk by en meng. Sif meel en sout…

Beskuit vir 'n blitsontbyt - ToorkombuisToorkombuis

Beskuit vir ‘n blitsontbyt

Ek onthou die suurdeegbeskuite wat ons kleintyd saam met oggendkoffie aan my ouma se blougeverfde geelhouttafel (!!!!) in die kombuis langs die ou houtstoof sit en eet het. Karringmelk bly my gunsteling, die ongesonde spierwit een. Maar ek sal glad nie nee sê vir die gesonde nefie met die growwigheid en al daai heerlike sade in nie.