God verander nooit... #Afrikaans #iBelieve #howgreatThouart @wandeldeurgeloof
Instagram post by Gebed Gee Krag • Mar 11, 2017 at 5:28am UTC
38 Likes, 0 Comments - Gebed Gee Krag (@gebed_gee_krag) on Instagram
#Afrikaans #Bybel #Jesaja #Quotes
ALIVE TO GOD
Rigters 6:12 En die Engel van die HERE het aan hom verskyn en vir hom gesê: Die HERE is met jou dapper held! Wat God van jou sê is belangriker as dit wat ander mense van jou sê of van wat jy van jouself mag dink. As die Here sê dat jy n dapper held is dan is jy n dapper held. Kom ons glo wat die Here van ons sê. Moenie twyfel en in die proses jouself beroof van Sy perspektief van jou lewe nie. Gebed: Vader dankie dat ek kan glo wat U van my sê. Mense mag my minag en ek mag myself afskryf…