☆Boeremeisie☆

Collection by Heidz Du Plessis

218 
Pins
 • 
67 
Followers
moet ek verander vir jou het jy gesien jy is self nie perfek nie

hoop is 'n droom wat aanhou al word ons wakker

alles draai uit soos ek dit nie voorgestel het nie

ek haat dit om verby jou te loop en te weet jy is nie meer myne nie

ek lewe in 'n verlore feeverhaal met geen gelukkige einde

Boeremeisie by hart

Boeremeisie by hart