Oorgooi deegie vir pasteie
Plaat koekies en Pannekoek resep – deur Abram en Davina Pretorius van Secunda
Ons kamp baie en hierdie resep het nie baie snaakse bestandele nie en ons maak dit gou gou oor die kampvuur of op die gasplaat as dit reen. Groete Abram en Davina Pretorius van Secunda  …
Flatervrye Pasteideeg
In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.
Curried Mince Vetkoek
Nothing beats the comfort of a home-made, traditional South African dish – vetkoek. And on the off-chance you any have leftovers, serve with Rhodes Apricot Jam for a sweet delicious treat.
Basiese brooddeeg
Die reuk van vars brood wat bak...niemand kan dit weerstaan nie!
Slap oorgooi deeg – Boerekos – Kook met Nostalgie
OORGOOI SLAP DEGIE VIR PASTEIE: JY HET NODIG: 2 koppies koekmeel 1 el bakpoeier 1 koppie melk 1 koppie kookolie 3 eiers knypie sout 1 ui, in ringe gesny METODE: Klits die melk, kookolie en eiers sa…
TUISGEMAAKTE WITBROOD
TUISGEMAAKTE WITBROOD 1 pakkie (10 g) kitssuurdeeg 15 ml heuning 315 ml warm water 250 g witbroodmeel 250 g koekmeel 5 ml sout Meng die witbroodmeel en koekmeel saam met die sout in ’n groot mengbak. Gooi die suurdeeg by. Meng die heuning met die warm water. Maak ’n holte in die meel en gooi die heuningwater in. Meng alles saam met jou hande en begin die deeg knie. Knie die deeg verder op ’n meelbestrooide oppervlak vir minstens 10 minute. Sit die deeg in ’n skoon bak en bedek met…
Springbokpastei met slapdeeg-kors
Blaardeeg is gewild, maar dié kors is nog lekkerder - en almal kan dit maak.
Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie
Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…
Mielie Vetkoek Recipe - South African Magazine - SA PROMO
Traditional vetkoek is made from yeast bread dough, but this quick and easy vetkoek recipe, you use Self Raising Flour and Baking Powder as the raising agent.
Quick and Easy Deep Fried Fritters (South African Vetkoekies)
I remember our neighbor in Johannesburg making these for me (I was, like, 3 years old or something). She used to deep-fry it and I had to guess what each fritter looks like – a dog, a cat, a clown,…