wandel in geloof

Collection by Lenie Booysen

24 
Pins
 • 
247 
Followers
Lenie Booysen
God luister na my gebed, al het ek nie woorde nie. Hy hoor my roepstem, al is dit net 'n fluistering. Hy is my genadig, al is ek Sy genade nie werd nie. Hy seën my, al verdien ek dit nie. Ek dank Hom vir Sy Liefde, want ek is net 'n sondaar!

Ek bid spesiaal vir jou! Jy wat swaar kry, siek is, verlore voel, moedeloos is, hartseer is, smart moet verwerk, eensaam is, 'n onsekere toekoms het. Ek dra jou op aan die Here, HY WEET VAN JOU.