Afrikaans Quotes, Bible Quotes, Scripture Verses, Scriptures, Qoutes, Night Quotes, Deep Quotes, Quote Art, Christian Quotes

Liefde kosmos niks.Oulik net ons taal werkaats die regte boodskap.

Scripture Quotes, Bible Verses, Scriptures, Proverbs Quotes, Afrikaans, Affirmation, Spiritual Inspiration, Inspirational Thoughts, Jesus Christ

GEBED VIR ONS BOERE Dierbare Here God, ons kom lê elke Boer en sy gesin neer by U voete vandag. Hulle word vermoor, vermink en verjaag van hul eie plase af. Heer, sonder hierdie boere wat van vroeg tot laat swoeg sal ons Land en Volk geen voedsel hê nie. Magtige en Wonderlike Vader ons pleit dat U sal Ingryp, want Here slegs U is so Magtig. Heer, wees elke Boer en sy gesin Genadig. Beskerm, Bewaar en Koester hul teen U Boesem. Ons vra dit slegs uit Genade Heer. AMEN

Afrikaans

Afrikaans

Jesus Quotes, Afrikaans, Wise Words, Word Of Wisdom, Famous Quotes

Pinterest
Search