Ruben

Collection by Lenett De Klerk • Last updated 5 weeks ago

8 
Pins
 • 
48 
Followers
Lenett De Klerk
is 'n ons vir net wil met my op sy by maar haar sit die tot as Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Kids Learning, Afrikaans Language, Grade 1 Reading, All About Me Preschool, Classroom Expectations, Teaching Aids, Teaching Posters

Hoë Frekwensie woorde : Graad 1 - Kinderwerf

Hoë frekwensie woorde is woorde wat baie gereeld in Afrikaans voorkom en help ook om lees makliker te maak en om vinniger te kan lees. Hierdie woordjies leer kindertjies in Graad1 aan en kinders leer dit as sigwoorde. M.a.w. hulle moet die woordjie ken deur net na hom te kyk sonder om dit uit te...

Alfabet en Klanke by My Afrikaanse Avontuur Preschool Learning Activities, Preschool Worksheets, Classroom Activities, Teaching Kids, Kids Learning, Letter Activities, Classroom Posters, Quotes Dream, Life Quotes Love

Alfabet en Klanke

Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.

Ek het onlangs hierdie by iemand gekry en soos ek verstaan bestaan dit al baie jare. 'n Oulike manier om vir kinders te leer van meervoude. Teaching Posters, Teaching Aids, Teaching Resources, Afrikaans Language, Abc For Kids, Listening Skills, Kids Education, Kids Learning, Worksheets

Meervoud soldate

Ek het onlangs hierdie by iemand gekry en soos ek verstaan bestaan dit al baie jare. 'n Oulike manier om vir kinders te leer van meervoude. ...

  Grade R Worksheets, Preschool Worksheets, Preschool Activities, Afrikaans Language, School Posters, Grammar, Homeschool, Quotes Dream, Life Quotes Love

Letters leren lezen - letter ui - werkbladen

Letters leren: leer de letter ui. Omdat letter en woordherkenning heel belangrijk zijn voor de ontwikkeling voor de kleuters (groep 1/2) worden hier voor alle letters verschillende werkbladen aangeboden.

12 tekens dat jou kind gereed is om te begin lees. Lees hier hoe jy te werk gaan om jou kind te leer lees as jy tuisskool. Afrikaans Language, Afrikaanse Quotes, Preschool Learning, Hoe, Homeschool, Teacher, Activities, Hadley, Education

Hoe leer ek my kind lees en skryf? | oolfant.com: tuisskool in Afrikaans

’n Gesoute tuisskoolma wie se kursus al honderde tuisskolers leer lees en skryf het, gee raad en wenke hoe jou kind pynloos hiermee te help.

  Grade R Worksheets, Worksheets For Kids, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Afrikaans Language, Tony Robbins, Math Work, Preschool Learning

Dubbelklanke Boek 2 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Opgestel deur Kobie Kleynhans Dubbelklanke Boek 2 [PDF] Sluit dubbelklanke in: aa, ee, oo, uu Lettervorming: Skryf die letter Lees die woorde [k-k-v-v-k / k-v-v-k-k] Skryf die woord vir die prent Lees en skryf sinne Segmentasie van sinne Lees klanke Read more…

Begin deur die probleem te lees. Watter getalle / hoeveelhede kry ons in die som? ‘n drie, ‘n tien, ens. Bymekaar tel / plus / optel…wegneem / aftrek / minus…meer ma… Plus And Minus, Afrikaans, Mathematics, Kindergarten, Homeschool, Parenting, Teaching, Education, Maths

woordsomme

Begin deur die probleem te lees. Watter getalle / hoeveelhede kry ons in die som? Bv. ‘n drie, ‘n tien, ens. Wat dink jy moet ons doen? Bymekaar tel / plus / optel…wegneem / aftrek / minus…meer maak…minder maak? Bespreek die woordeskat in die probleem. Bv. Jan spaar R2 elke dag. Hoeveel geld spaar hy…

Pinterest