lukie

Collection by Lenay

8 
Pins
Leer Alfabet, Afrikaans

Afrikaans Alfabet A en B werkskaarte • KraftiMama

Sorry folks, unless you want to teach your kids the Alphabet in Afrikaans, this one’s not for you. I’ll do the English alphabet some time or another, just bear with me OK! So hierdie een is spesiaal vir ons Afrikaners, yay! Ek het oral gesoek vir Afrikaanse uitdrukke en dit is moeilik bekombaar as jy […]

KraftiMama, Free Printables, Afrikaans Alfabet, W vir Walvis

W vir Walvis Kleimat en Werkskaart • KraftiMama

(Let wel, net die kleimatte is geskik vir voorskool – die werksblaadjies is nie ideaal vir voorskool nie, gebruik dit slegs vir “groter” kleintjies wat alreeds die groot letters op die kleimatte baasgeraak het.) Hierdie blad is afhanklik van “shares” op sosiale media om verniet te bly. Wees asb so vriendelik om te deel waar […]

Getalnamesyfers oefen

Drukbare bladsye (printables)

Ek het begin om dokumente by die gewone skrywes in te voeg (soos die een met sigwoorde). As jy na die “search”-blokkie (sien regs bokant die lysie skakels) gaan, behoort jy verskillend…

Afrikaans: Dae van die week EN Maande van die jaar POSTER SET | TpT

Afrikaans: Dae van die week EN Maande van die jaar POSTER SET

A bright poster which is perfect for both English and Afrikaans classrooms to familiarise students with the days of the week and months of the year. ...

Muurkaarte: Somer

Muurkaarte: Somer

Hoe lyk die bome in die somer? Wat trek ons aan in die somer? Wat kan ons doen in die somer? Watter vrugte kry ons in die somer?

Muurkaarte om die seisoen lente visueel te maak Stel bestaan uit 6 muurkaarte

Seisoen muurkaarte: Lente

Muurkaarte om die seisoen lente visueel te maak Stel bestaan uit 6 muurkaarte

untitled

reenboog maande van die jaar/ rainbow months of the year

maande van die jaar Afrikaans en Engels 2 dokumente Months of the year, Afrikaans and English 2 documents