Soorte Sinne
Soorte Sinne
Antonieme
Antonieme Colourful high quality posters making learning more fun! Also great for enhancing the learning environment. Available in Afrikaans only
Mokopane
Geniet hierdie kort stories More
Alfabet en Klanke
Hierdie is 'n paar blaaie met die alfabet, lang klanke en diftonge wat met behulp van prentjies, klanke pret maak vir jou kind.
Dae en Maande van die jaar - Teacha!
Mondvol Afrikaans is ‘n reeks plakkate en ander hulpmiddels vir Afrikaanse onderwysers en tuisonderrig ouers. Die visuele uitleg maak die plakkate interessant, maar gee ook genoeg inligting en voorbeelde om die inhoud te vertaan. Hierdie digitale plakkaat bevat inligting oor - Dae van die week - Maande van die jaar - Seisoene.
Spelreels vir prinses ballerinas, 1-4
Maak seker jou dansende prinses is lief vir Afrikaanse spelling en spelreels met hierdie pragtige muurkaarte. Hierdie produk is die eerste in `n reeks wat volg.
Meervoudreëls
Meervoudreëls Available in Afrikaans only
Flitskaarte
Hierdie is flitskaarte wat saam met My Afrikaanse Avontuur gebruik kan word. Dit is om al die konsepte gereeld te hersien en self speletjies mee te speel. Daar is 42 flitskaarte.
Gedigte en Rympies
Afrikaanse Werkboeke vir Graad 1 tot 7
Afrikaans Level 1: word cards and worksheets
Please select and click corresponding link for download: Alfabetkaarte Antwoorde vir Die haas en die hok Antwoorde vir Die ongeluk Antwoorde vir Die vis Antwoorde Op die dak Antwoorde vir Wie is on…
HappyDooDa
Digital Printables in Afrikaans and English
Afrikaans Aand Gebed vir kinders
Afrikaanse kleuterrympies
Hier's die woorde van al die ou bekende Afrikaanse rympies en liedjies, in pragtig ontwerpte drukstukke deur Baba & Kleuter! Laat weet ons watter ander rympies en liedjies se woorde jy soek!
WordPress.com
Hiermee 'n paar feite oor kleure-en-die-kleurwiel; asook kleur-en-beskrywende-sinne (die hersiening en toepassing van kleurwoorde in beskrywende sinne). Dit word dikwels benodig vir kunslesse, maar is sommer handig vir algemene kennis. Hersien die name van kleure in Engels en doen 'n paar eksperimente met voedselkleursel. kleurwoorde (skryf in kleur) colour trace kleur flitswoorde colour wheel Hoezit artikels: Kleur…
Bybel liedjies