Wonderlike Weskus

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 9 days ago

22 
Pins
 • 
11.63k 
Followers
LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Smugglers' Cottage bied verblyf in die stil dorpie, Paternoster en is net 80 m van die strand af geleë. Die huis het verskillende verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers wat elegant versier is. Elke kamer het 'n unieke uitleg en beskik oor 'n en suite-badkamer en moderne geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Heerlike tweegang-ontbyt word in die groot oopplan-kombuis en -eetarea of buite in die tuin gedurende die somer bedien.

Son, see en sommer lekker by Smugglers' Cottage

Grootvlei Guest Farm is op die R356, 6 km buite Lambertsbaai en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers. Dit is net 900 m van die bekende Muisboskerm af. Verblyf is beskikbaar in 7 slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea en 'n kombuis met tafels en stoele. Ontbyt en komplimentêre WiFi is by die verblyf ingesluit.

Ervaar die Weskus op'n wonderskone wyse by Grootvlei Guest Farm

Grootvlei Guest Farm is op die R356, 6 km buite Lambertsbaai en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers. Dit is net 900 m van die bekende Muisboskerm af. Verblyf is beskikbaar in 7 slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea en 'n kombuis met tafels en stoele. Ontbyt en komplimentêre WiFi is by die verblyf ingesluit.

Windtown Lagoon Hotel is 'n byderwetse hotelletjie in die hartjie van Langebaan, net 150 m van die hoofstrand af. Windtown se atmosfeer is lekker sosiaal en spog met 'n gesonde, natuurlike leefstyl. Windtown het sy eie watersport-sentrum vir vlieërbranderry - Langebaan se eerste vlieërbranderry -hotel.

Somervreugde by Windtown Lagoon Hotel

Windtown Lagoon Hotel is 'n byderwetse hotelletjie in die hartjie van Langebaan, net 150 m van die hoofstrand af. Windtown se atmosfeer is lekker sosiaal en spog met 'n gesonde, natuurlike leefstyl. Windtown het sy eie watersport-sentrum vir vlieërbranderry - Langebaan se eerste vlieërbranderry -hotel.

Kom geniet die Weskus se blommeprag by The Lazy Daisies #LekkeSlaap #flowers #westcoast #daisies

The Lazy Daisies

Kom geniet die Weskus se blommeprag by The Lazy Daisies #LekkeSlaap #flowers #westcoast #daisies

Arniston Spa Hotel is langs 'n ou vissersdorpie geleë en is omring deur ongerepte strande en natuurreservate.

'n Ouwêreldse vissersdorpie

Arniston Spa Hotel is langs 'n ou vissersdorpie geleë en is omring deur ongerepte strande en natuurreservate.

Jeanrienette is 350 km noord van Kaapstad. Dié Weskusdorp is naby aan die mond van die Olifantsrivier en bied onoortreflike panoramiese uitsigte oor die see. Dit is gewild onder vakansiegangers, oornagbesoekers, diegene op soek na stil aftrede of sakereisigers op soek na 'n unieke konferensie-ervaring. Dis die ideale oornagplek vir die blom-entoesias wat 'n rustige aand by die see wil geniet.

Kaalvoet-kusvakansie by Jeanrienette in Strandfontein

Jeanrienette is 350 km noord van Kaapstad. Dié Weskusdorp is naby aan die mond van die Olifantsrivier en bied onoortreflike panoramiese uitsigte oor die see. Dit is gewild onder vakansiegangers, oornagbesoekers, diegene op soek na stil aftrede of sakereisigers op soek na 'n unieke konferensie-ervaring. Dis die ideale oornagplek vir die blom-entoesias wat 'n rustige aand by die see wil geniet.

Sugar Shack is 'n vissermanskothuis met slaapplek vir 6 gaste in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus. Sugar Shack is 90 m vanaf die strand en is sentraal geleë naby Paternoster se restaurante. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Cape Columbine Natuurreservaat, die Weskus Fossielpark en die Bergrivier riviermonding in. Gaste kan doendinge soos swem, duik, spiesvisvang, kajakvaarte op die see en bergfietsry geniet.

Vakansie soet soos suiker by Sugar Shack

Dié pragtige huis in Yzerfontein bied die ideale wegbreek vir moeë stadsjapies.  #WestCoast #SA #yzerfontein #MondagMotivation

Luuksheid aan die Weskus!

Dié pragtige huis in Yzerfontein bied die ideale wegbreek vir moeë stadsjapies. #WestCoast #SA #yzerfontein #MondagMotivation

'n Heerlike ontbythoeke in die wonderlike Weskusdorpie, Yzerfontein.  #Yzerfontein #breakfast #breakfastspot #smalltown #WestCoast #SA

Skuinslê | LekkeSlaap

'n Heerlike ontbythoeke in die wonderlike Weskusdorpie, Yzerfontein. #Yzerfontein #breakfast #breakfastspot #smalltown #WestCoast #SA

Tortoise Trail Lodge in die gewilde Weskusdorpie Langebaan bied alles en nog meer wat jy in 'n rustige wegbreek soek!  #WestCoast #MondayMotivation #Langebaan #SA #getaway #swimmingpool

Tortoise Trail Lodge | LekkeSlaap

Tortoise Trail Lodge in die gewilde Weskusdorpie Langebaan bied alles en nog meer wat jy in 'n rustige wegbreek soek! #WestCoast #MondayMotivation #Langebaan #SA #getaway #swimmingpool

Bespreek blyplek by Sugar Shack vir 'n idilliese Weskuswegbreek in Paternoster!  #WestCoast #ocean #beach #weekend #dream #hammock #southafrica #FridayFeels

Sugar Shack | LekkeSlaap

Bespreek blyplek by Sugar Shack vir 'n idilliese Weskuswegbreek in Paternoster! #WestCoast #ocean #beach #weekend #dream #hammock #southafrica #FridayFeels

Miskien is 'n naweek in die Weskus net wat jy nou nodig het ...  #westcoast #wednesdayfeel #midweek #getaway

Calypso Sunrise Villa |

Miskien is 'n naweek in die Weskus net wat jy nou nodig het ... #westcoast #wednesdayfeel #midweek #getaway

Dis weer tyd vir 'n wonderlike Weskuswegbreek! Gaan bly by Once Upon A Tide om die bekoorlikheid van die oulike dorpie Jacobsbaai te ervaar.  #WestCoast #wintergetaway #Jacobsbaai #SA #sea #beach

Once Upon A Tide | LekkeSlaap

Dis weer tyd vir 'n wonderlike Weskuswegbreek! Gaan bly by Once Upon A Tide om die bekoorlikheid van die oulike dorpie Jacobsbaai te ervaar. #WestCoast #wintergetaway #Jacobsbaai #SA #sea #beach

Kom kuier in #Paternoster en bly in dié pragtige huisie teen die strand! #SaligeSondag #Weskus #LekkeSlaap

Kom vertoef in een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus!

Kom kuier in #Paternoster en bly in dié pragtige huisie teen die strand! #SaligeSondag #Weskus #LekkeSlaap

Die #Weskus is die ideale bederf gedurende somermaande. #Jacobsbaai is veral bekend sy seekos en blomseisoen, so moenie met Jan Tuisbly se karretjie ry, bring 'n groep vriende en kuier lekker by Whimseagull! #LekkeSlaap #VrolikeVrydag

The White House at Grotto Bay Nature Reserve is alles nog meer wat jy van die wonderlike Weskus verwag! #westcoast #southafrica #grottobay

The White House at Grotto Bay Nature Reserve | LekkeSlaap