When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Wittebrood-plekke

Collection by LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs • Last updated 5 weeks ago

15 
Pins
 • 
11.88k 
Followers

Lekke plekke waar julle die lewenslied saam kan begin sing!

LekkeSlaap | Reis-inspirasie, Mooi foto's & Blogs
Melozhori Private Game Reserve Valley Pod is 18 km buite Bonnievale in die Wes-Kaap en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n afgesonderde, romantiese pod-eenheid. Dit is in die middel van die Melozhori Privaat Wildreservaat versteek in 'n pragtige vallei met asemrowende uitsigte. Located 18 km outside Bonnievale in the Western Cape, Melozhori Valley Pod offers comfortable self-catering accommodation in a secluded, romantic Pod situated in the middle of the Melozhori Private Game Reserve. Private Games, Game Reserve, Jacuzzi, Catering, Cape, Shed, Middle, Romantic, Outdoor Structures

Romanties en rustig by Melozhori Private Game Reserve Valley Pod

Melozhori Private Game Reserve Valley Pod is 18 km buite Bonnievale in die Wes-Kaap en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n afgesonderde, romantiese pod-eenheid. Dit is in die middel van die Melozhori Privaat Wildreservaat versteek in 'n pragtige vallei met asemrowende uitsigte. Located 18 km outside Bonnievale in the Western Cape, Melozhori Valley Pod offers comfortable self-catering accommodation in a secluded, romantic Pod situated in the middle of the Melozhori Private Game Reserve.

Etosha Village kombineer bekostigbaarheid en gerief en bied die perfekte safari-ervaring in 'n privaat en beskermde reservaat langs die Etosha Nasionale Park naby Okaukuejo. Verken Namibië se diereryk met begeleide wildritte na Etosha Nasionale Park. Geniet die wandelroetes in die reservaat met verskeie wilde diere wat vanaf die uitkykdekke en skuilings gesien kan word. Gaste kan ook die pragtige sonsondergange en die bekende sterrehemel gedurende skemerkelkieritte en sterrekyksessies… Meditation Retreat, Safari Adventure, Luxury Tents, Entrance Gates, Lodges, Glamping, Swimming Pools, Cottage, House Styles

'n Wilde wittebrood in die privaatheid van jul luukse glanstent

Etosha Village kombineer bekostigbaarheid en gerief en bied die perfekte safari-ervaring in 'n privaat en beskermde reservaat langs die Etosha Nasionale Park naby Okaukuejo. Verken Namibië se diereryk met begeleide wildritte na Etosha Nasionale Park. Geniet die wandelroetes in die reservaat met verskeie wilde diere wat vanaf die uitkykdekke en skuilings gesien kan word. Gaste kan ook die pragtige sonsondergange en die bekende sterrehemel gedurende skemerkelkieritte en sterrekyksessies…

Sukkel jy om 'n witterbroodplek in SA te vind? Oudewerf Guesthouse in Potchefstroom is die perfekte plek om jou wittebrood te vier met ’n uitsig en dekor wat enige iemand se hart sal steel. Just Married, Cabin, Steel, House Styles, Home Decor, Decoration Home, Room Decor, Cabins, Cottage

Oudewerf Guesthouse |

Sukkel jy om 'n witterbroodplek in SA te vind? Moenie verder soek nie! Oudewerf Guesthouse in Potchefstroom is die perfekte plek om jou wittebrood te vier met ’n uitsig en dekor wat enige iemand se hart sal steel. #honeymoon #HoneymoonInSA #southafrica #justmarried

Avontuurlustige pasgetroudes kan aandoen by dié wittebroodsuite op 'n wildplaas in Bloemfontein Big Sky Country, Spa, Cabin, House Styles, Home, Cabins, Ad Home, Cottage, Homes

Emoya Estate & Spa |

Emoya Estate & Spa is op die westelike grens van Bloemfontein, die hoofstad van die Vrystaat, geleë. Dié gebied staan ook as die "Big Sky Country" bekend. Die 270 hektaar wild- en natuurreservaat is in 'n pragtige natuurlike omgewing geleë en bied uitstekende verblyf. Emoya Estate & Spa beskik oor 35 kamers, insluitend die Wittebrood Suites, Gesins-, Dubbel- en Enkelkamers wat slaapplek 84 gaste het. Alle kamers bied gemaklike beddens en van die kamers is ingerig vir selfsorg. Daar is 'n…

Ruil jou Wittebrood vir ’n Franse brood by La Provence d’ Afrique Provence, Broadway Shows, Africa, Aix En Provence

La Provence d’Afrique - LekkeSlaap Blog

Verbeel jou, ʼn wittebrood in die suide van Frankryk! Jy en jou liefie loop hand aan hand in die keisteenstraatjies rond ─ verby ʼn man met ʼn beret wat trekklavier speel ─ en loer in by ʼn café vir espresso en croissants. Dit klink ongelooflik, maar visums en verbindingsvlugte is ʼn droewe vooruitsig. Dis hoekom […]

Schoone Oordt Country House is a luxury boutique hotel in Swellendam, South Africa. Book Schoone Oordt Country House on Splendia and benefit from exclusive special offers ! Bed And Breakfast, Hotel Boutique, Country Hotel, Outdoor Swimming Pool, Luxury Villa, Luxury Hotels, Beautiful Hotels, Hotel S, Vacation Places

’n Sprokiesagtige wittebrood by Schoone Oordt Country House - LekkeSlaap Blog

Schoone Oordt Country House is langs ’n welige, skaduryke woudjie aan die oewer van die Kroonlandsrivier in Swellendam versteek. Dié droombestemming is as een van die top romantiese hotelle bestempel en die beeldskone, romantiese wittebrood-suite bevestig net weereens dié status. Die elegante hotel is in 1983 as ’n Nasionale Monument verklaar en spog met pragtuine, […]

Addo Bush Palace Private Reserve Home Garden Plants, Home And Garden, Elephant Park, Game Lodge, Elephant Sanctuary, River Lodge, Tree Tops, Palace, Cottage

Blyplekke met Bobaas Braaiplekke - LekkeSlaap Blog

Reg julle, dis weer daai tyd van die jaar wanneer almal om die braai baljaar. ’n Braai is mos so Suid-Afrikaans soos biltong en boerewors, so steek maar op die 24ste September jou vuurtjie aan. Ons het ’n paar plekkies gaan vind waar jy sommer tjop-tjop jou vleisie op die kole kan gooi. Kom kyk […]

'n Franse Wittebrood by La Provence d’Afrique klink soos 'n blink plan! Provence, Honeymoon Planning, How To Plan, Home Decor, Africa, Decoration Home, Room Decor, Home Interior Design, Aix En Provence

La Provence d’Afrique - LekkeSlaap Blog

Verbeel jou, ʼn wittebrood in die suide van Frankryk! Jy en jou liefie loop hand aan hand in die keisteenstraatjies rond ─ verby ʼn man met ʼn beret wat trekklavier speel ─ en loer in by ʼn café vir espresso en croissants. Dit klink ongelooflik, maar visums en verbindingsvlugte is ʼn droewe vooruitsig. Dis hoekom […]

Bobaas Wittebrood by Belgrace Boutique Hotel Honeymoon Planning, Boutique, Blog, Blogging, Boutiques

Bobaas Wittebrood by Belgrace Boutique Hotel - LekkeSlaap Blog

Kom verlustig jou in die tipe lafenis wat net die Laeveld kan bied… ʼn kombinasie van luukse bederf-akkommodasie en ʼn onverbeterlike ligging naby ván ons liewe land se gewildste besienswaardighede. Belgrace Boutique Hotel bied jou dit alles-in-een en is die ideale bestemming om jou liefde vir die Laeveld en jou nuwe lewensmaat te versoen. Belgrace sal julle […]

’n Luukse wittebrood-oase by La Roca … Singing, Blog, Blogging

’n Luukse wittebrood-oase by La Roca … - LekkeSlaap Blog

Nelspruit lê in die hartjie van die Laeveld, tussen sitrusboorde en groen heuwels. Hiér is jy altyd bewus van die bosveld se natuurskoon. Nelspruit is die perfekte wittebrood-plek danksy al die doendinge in die omgewing, maar daar is ook nét soveel geleentheid vir “niksdoen”. Saam met jou geliefde kan jy die eerste paar dae van […]

Knysna is die perfekte plek om die huwelik te betree. Bo-op die Welbedachtberge en net 3 km van Knysna af, lê die elegante lodge wat oor die seemeer en Outiniquaberge kyk. Knysna, Blog Page, Om, Elephant, Elephants

Span die seile van julle huweliksbootjie in Knysna - LekkeSlaap Blog

Bo-op die Welbedachtberge en net 3 km van Knysna af, lê dié elegante lodge wat oor die Knysna-seemeer en Outiniquaberge kyk. Knysna is vir baie mense die pragtigste deel van die Tuinroete, met weelderige plantegroei, goue strande en die skitterende seemeer wat deur die dorp weef. Die hoofstraat, wat deel vorm van die N2, loop […]

Bushmans Kloof is a Relais & Chateaux property, offering a unique fine dining restaurant in the Western Cape, South Africa and member of Red Carnation Hotels. Luxury Holidays, Luxury Life, Luxury Travel, Lodges, South Africa, Places To Go, Around The Worlds, Patio, Outdoor Decor

By Bushmans Kloof kan julle liefde aan mekaar beloof - LekkeSlaap Blog

Bushmans Kloof is lafenis vir die siel. Hierdie luukse lodge is in die majestueuse Sederberge geleë en die ongerepte natuurskoon met sy ruwe rotse kontrasteer pragtig met die elegante interieur. Dit is die ideale plek vir ‘n wittebrood. Die Sederberge is 500 miljoen jaar oud en was vroeër die tuiste van groot troppe wild en die gelyknamige Sederboom. […]

 Hier is 'n wonderlike idee vir 'n wittebrood-wegbreek. Begin jou huweliksreis hiér: Kennedy’s Beach Villa. Honeymoon Planning, Beach Villa, Blog, Poster, Blogging, Billboard

Begin jou huweliksreis hiér: Kennedy’s Beach Villa - LekkeSlaap Blog

Kennedy’s Beach Villa bied absoluut eksklusiewe akkommodasie in die beeldskone natuurlike omgewing van Onrusrivier, net buite Hermanus op die Kaapse Walviskus. Die Villa is bekroon as een van die mees romantiese wittebroodbestemmings in die Wes-Kaap en is spesifiek ontwerp vir paartjies. By hierdie uiters private en elegante Villa, verbloem in ‘n Melkhoutwoud, word ‘n organiese […]

’n Wilde wittebrood by Ngama Tented Safari Lodge in Hoedspruit. Tent Living, Honeymoon Places, Honeymoon Planning, South Africa, Safari, How To Plan, Blog, Travel, Viajes

‘n Wilde wittebrood - LekkeSlaap Blog

Droom jy van ‘n wittebrood waar julle omring is deur die pragtige bosveld? ‘n Plek waar jy gedurende die dag op wildritte kan gaan of met ‘n lugballon oor die vlaktes kan sweef? ‘n Lodge wat in die aand soos ‘n sprokiesplek lyk, verlig deur laterns en kerse? ‘n Intieme wegbreek in die wildernis? Ngama […]

Ideally located in the prime touristic area of Harrismith, Wild Horses Lodge promises a relaxing and wonderful visit. Offering a variety of facilities and services, the hotel provides all you need for a good night's sleep. To be found at the hotel ar Places Around The World, Around The Worlds, Romantic Getaway, Nature Reserve, Wild Horses, Weekend Getaways, Best Hotels, Adventure Travel, South Africa

Jou wittebroodavontuur begin hiér … - LekkeSlaap Blog

Tussen die berge van die ongerepte Oos-Vrystaatse hooglande skuil ʼn juweel waar vyfsterverblyf en ‘n asemrowende landskap saamspan om jou droom-wittebrood te bewaarheid. Wild Horses Lodge is ʼn wegbreekplek in die Noordelike Drakensberg waar beide gemak en avontuur gewaarborg word. Dit bied ook ietsie meer vir die wittebroodpaar wat nie net die gewone ou bed […]