Winter-wegbreekplekke

Collection by LekkeSlaap

9 
Pins
 • 
10.71k 
Followers
LekkeSlaap
Home away from home – 3 Gino’s is 'n pragtige selfsorg-eenheid in Clarens, daar is 'n knus sitarea met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n stoep met 'n buite-eetstel en braaigeriewe. Home And Away, Shed, Outdoor Structures, Mansions, Tv, House Styles, Winter, Home Decor, Mansion Houses

Rustige wegbreek

Home away from home – 3 gino’s- Selfsorg akkommodasie in Clarens Veilige aanlyn betaling!

52 on Fish Hoek in Vishoek is die ideale plek vir 'n winter-kuswegbreek! Winter Holidays, Coastal, Fish, Mansions, House Styles, Home Decor, Winter Vacations, Mansion Houses, Homemade Home Decor

52 on Fish Hoek | LekkeSlaap

52 on fish hoek- Gastehuis akkommodasie in Vishoek Veilige aanlyn betaling!

Maak reg vir 'n hemelse plattelandse wegbreek by Caledon Grace. Small Towns, South Africa, Vineyard, Peace, Drink, Mansions, House Styles, Winter, Mansion Houses

Caledon Grace | LekkeSlaap

Caledon grace- Gastehuis akkommodasie in Caledon Veilige aanlyn betaling!

Key afslag vir besprekings voor 1 Augustus by Somerset Gift Getaway Farm en ervaar opregte platteland-vrede op dié pragtige plaas in die Overberg! Afrikaans, Somerset, South Africa, Country Roads, Key, Winter, Gifts, Winter Time, Presents

Somerset Gift Getaway Farm | LekkeSlaap

Somerset gift getaway farm- Selfsorg akkommodasie in Overberg Veilige aanlyn betaling!

Kom vang 'n bietjie winterson by Pirates Creek 9 in Wildernis Garden Route, Pirates, Deck, Winter, Outdoor Decor, Home Decor, Winter Time, Homemade Home Decor, Front Porches

Pirates Creek 9 |

Pirates Creek 9 is 'n pragtige houthuis aan die oewer van die Touwsrivier. Dié drieslaapkamerhuis is in 'n vakansieoord in Wildernis en bied toegang tot pragtige strande en restaurante in die area.Die ruim dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n balkon met 'n uitsig oor die rivier. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die onderste badkamer het 'n stort en…

Stay in the snow - Sani Valley Lodge in Sani Pass, KwaZulu Natal, South Africa Snow Images, Bing Images, Snow Leopard Pictures, Yellowstone National Park, National Parks, Aurora Snow, Kwazulu Natal, Snowy Mountains, Winter Storm

Sani Valley Lodge | LekkeSlaap

Sani valley lodge-4 Star Lodge akkommodasie in Suidelike Drakensberge Veilige aanlyn betaling!

As jy op soek is na 'n plekkie om te gaan rus dié winter, moet jy beslis hierdie Oos-Kaapse dorpies oorweeg! Om, Beach, Winter, Outdoor, Clouds, Winter Time, Outdoors, The Beach, Outdoor Games

6 Wonderskone Oos-Kaapse Dorpe wat Wink dié Winter - LekkeSlaap Blog

Dit begin al hoe vroeër donkerder word, die son begin meer en meer agter die wolke skuil, dis soggens omtrent ’n pyniging om onder jou snoesige komberse uit te klim, en dit voel asof jy jare gelede behóórlik vakansie gehou het ─ ja, winter is sterk op pad! Sekere aspekte van dié koue seisoen voel … Continue reading “6 Wonderskone Oos-Kaapse Dorpe wat Wink dié Winter”

Nie sleg vir 'n winter-wegbreek nie, né? Lodge Decor, Villa, Houses, Homes, Fork, House, Computer Case, Villas, Home

Wild Rivers Villa |

Wild Rivers Villa is die perfekte Afrika-ervaring met besonderse aandag aan detail. Ontspan in die swembad en hou die wild vanaf jou eie eenheid dop. Wild Rivers is 'n pragtige selfsorg-villa in die Wild River Natuurreservaat waar die Olifants- en Blyderivier saamvloei - een van die beste liggings in die Laeveld! Wild Rivers val binne die 12,000 ha Blyde-Olifantsbewarea met 'n verskeidenheid wild soos wildsbokke, roofdiere soos luiperds, asook seekoeie en krokodille.Die reservaat is net 10…

Pinterest